Dolphin Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lizahne S - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend en gemaklik. Kon lekker rus.
Reinette M - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike kuierhuis vir ons, soveel ruimte, great plek vir 'n groot groep.
Dolphin Villa se terugvoer
Hi Reinette so baie dankie vir die mooi resensie. Julle kan enige tyd weer kom kuier. Baie dankie dat julle die huis so mooi skoon gelos het. Dit was 'n plesier om daar skoon te maak.
Nicole V - Des 2021
Algehele gradering
Dolphin Villa is stunning, ons het so lekker gebly!
Dolphin Villa se terugvoer
Baie dankie, Nicole, julle was uitstekende gaste. Kom kuier gerus gou weer.
Zelia B - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, spacious, relaxing.
Dolphin Villa se terugvoer
Hi Zelia
It was a pleasure to have you as guests. Please visit us soon again.
Roydon C - Jun 2021
Algehele gradering
Just what the doctor ordered.
Dolphin Villa se terugvoer
Hi Roydon,
It was an absolute pleasure to accommodate you as guests. The house was left so neat and it was a pleasure to clean to house.
We look forward to your next visit.
Ankia V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierplek, selfs slegte weersomstandighede maak nie saak nie.
Dolphin Villa se terugvoer
Hi Ankia,
Julle was wonderlike gaste en het die huis so mooi skoon gelos. Baie dankie daarvoor. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petuniastraat 6, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang