Doornboom
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marianne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Julia V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Anna-marie C - Aug 2024
Algehele gradering
Feels like home.
Doornboom se terugvoer
Thank you, we look forward to hosting you again!
Mari D - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike groot netjiese skoon en veilige woonstel met als wat jy benodig.
Doornboom se terugvoer
Baie dankie, Mari, groot waardering! Julle is altyd welkom.
Andries M - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerDoornboom se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Santie D - Jul 2024
Algehele gradering
Really a beautiful place, the host is so kind and helpful.
Doornboom se terugvoer
Dankie vir die resensie, Santie Du Preez. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Anita V - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was 'n genotvolle oorslaap.
Doornboom se terugvoer
Baie dankie, Anita, dit was 'n plesier om julle te huisves!
Alec V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker ruim eenheid in 'n veilige area.
Doornboom se terugvoer
Dankie vir die resensie, Alec Venter. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teresa-laan 513, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang