Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drie Palms Nr 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Roelof V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantastiese plek. Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad. Dit is 'n fantastiese woonstel, oop, groot en ruim! Ek beveel enige iemand aan om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was wonderlik om julle te ontvang en te hoor julle het dit geniet.

Marlene S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n lekker ruim en netjiese woonstel. Met 'n lekker see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het dit geniet en dit was 'n plesier om julle te hê gehad.

Bhavna N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The place was secure and safe. The unit was clean and well presented. Great service. Very good, pleased!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Thank you for the positive reply, Bhavna. You were wonderful tenants and I hope you enjoyed your stay and will be back soon.

Nikita T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

What an amazing view. I loved everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ja, baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia N
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mei 2024

Stap, rustigheid, veilig, ontspanne. Het baie lekker gebly. Woonplek was ongelukkig nie voor die tyd skoon gemaak nie. Baddens, storte, toilette, was nie skoon nie. Beddegoed was glad nie skoon oorgetrek nie. Een kamer het muf geruik. Die stoof werk nie so lekker nie, geen aanwysings hoe hoog of laag die plate te stel nie. Geen wasmasjien nie en geen.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese vakansie. Ons het heerlik gebly. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ons is deurentyd op hoogte gehou met loadshedding tye. Daar kom niks kort in die eenheid nie. Baie meer as wat ons verwag het. Pragtige uitsig oor die see. Ruim stoep waar ons meeste van die tyd deurgebring het. Ons klein Yorkie was ook welkom (groot pluspunt vir ons). Ons sal beslis weer hierheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Enjoyed every second. From our arrival day until the day we left, there was nothing to complain about. The flat and outside area were always clean. And Cecile, well, you can't say any bad comments. She is always friendly and always available to help. We will visit Drie Palms Nr 4 very soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

A home away from home. Pragtige uitsig van die see vanaf die balkon. Baie goed ingerig met alles wat nodig is. Dit is geleë naby winkels en swemstrande. Die agent, Cecile, het ons met 'n warm hart verwelkom en was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons werklik tuis laat voel. Dankie, Cecile.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderful and relaxing. Best place I have been so far, would go next year again, love it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, , Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTNkZGNjLTlkZmMtNDkzOC05ZDc0LTZmY2I1ODM5NjlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.85245268814 30.38351510173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang