Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Bantry 8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Du Bantry 8
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Chariska S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chariska S

Rustig gekuier en rond gery.

Waar om te begin? Die veiligheid is puik! Die stilte in die nag of dag is so wonderlik dat jy net die see hoor. In die hoofslaapkamer kyk jy direk op die see en sien hoe die branders breek. Die klank van branders wat breek en die dorp se geraas wat stil verdwyn, doen wonders vir 'n gebroke hart of siel.

Du Bantry 8 se terugvoer

Hi Chariska

Ek is so bly dat julle dit geniet het, en baie dankie vir die baie mooi resensie.

Luzelle

Du Bantry 8
Miemie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie S

Ons kuier was baie lekker, net te kort.

Du Bantry 8 is 'n gemaklike wooneenheid naby genoeg aan die see om die see ervaring te beleef. Die klank en reuk van die see is met jou. Die eenheid is gerieflik met alles wat jy nodig het. Nie DSTV gebruikers moet 'n geheue stokkie saamvat met films op, want slegs DSTV gebruikers wat hul eie kaart ens. het kan die TV gebruik. Die sit/eetkamer is baie gemaklik. Die kombuis is klein, maar volledig toegerus. Daar is selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Alhoewel die badkamer groot is, is dit slegs 'n bad met 'n handstort. Die eenheid was baie skoon en netjies, maar kort fyner sorg, soos 'n spieël wat op die grond staan.

Carla R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carla R

Very comfortable.

We had a lovely time.

Nicole R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole R

Was okay.

The area is unsafe and the water shortage is a bit of a concern.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Danie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

We got what we paid for!

The unit was clean and well equipped. Even though we did not use the kitchen appliances, everything was there and ready to be used. The unit is well situated to the beach and close to two very good restaurants in the area. We will definitely book here again in future.

Jaco J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Pragtig.

Dít is 'n ongelooflike mooi woonstel. Super goed toegerus met meer as wat jy nodig het. Hulle sál ons weer sien.

Chantelle F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F

Wonderlike, goeie ligging.

Joan wat sleutels van woonstel oorhandig het, het met so vriendelike aangenaamheid ons ontmoet, asof sy ons al jare ken. By die kompleks wou die remote nie die hek oopmaak nie en Wayne die opsigter het ons dadelik gehelp en was ook baie vriendelik. Woonstel is groot en volledig toegerus met alles wat mens nodig het daagliks, baie skoon en netjies. Goeie ligging en sal definitief weer daar bespreek.

Jacques D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ons het ons kuier beslis geniet. Ons sal definitief weer by Du Bantry gaan bly.

Dit is 'n pragtige, skoon blyplek. Regtig goeie waarde vir geld.

Suzetha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzetha S

Goeie waarde vir geld.

Woonstel skoon en uiters gerieflik ingerig gerieflik. Mooi stil omgewing. Woonstel gerieflik met wasmasjien en skottelgoedmasjien. Tuine is 'n lus vir die oog.

Jurgens W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens W

Wonderlike ervaring.

Miskien beter buitestort. Waterdruk laag en stortkoppe geblok.

Mariska S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska S

Baie lekker. Naby aan alles. Gerieflik.

Mal oor die verblyf. Kort net ander beddens, die beddens was baie ongemaklik. Wonderlike plek, dis al my tweede keer in jaar wat ek van die verblyf gebruik maak.

Catherine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine K

Ons het vreeslik lekker gekuier.

Die woonstel is oulik en ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit was vreeslik lekker om in die bed te lê in die oggend en die see te kan sien. As ek nou moet nitpick en "kla" oor iets is dit dat die deck en braai-area nie privaat is nie.

Ilonka V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilonka V

Was gerieflik naby die strand.

Aanbeveling sal 'n stort wees.

Tanja E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tanja E

Die plekkie was skoon, maar nie wat ons verwag het nie. Die foto's is misleidend. Ek ken die area goed, maar het regtig meer verwag.

Die badkamer het nie 'n stort nie, net 'n handspoel met 'n bad wat oud en gevlek is. Vir die prys het ek meer verwag. Die meubels is oud en outyds. Die plekkie kort 'n bietjie liefde en omsien.

Du Bantry 8 se terugvoer

Hi Tanja,

There is no hidden cost for the refundable breakage deposit. The fee is mentioned on the website.

I can not tell you now, why you had to wait for the keys, the only reason could be that you wanted to check-in before 2 o'clock. They may have been busy cleaning and preparing the unit for you.

Du Bantry 8
Vanaf
Vanaf R548
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R548
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7deaba6fea0f871fd7235adbb75cae149f1ee8b78fa5a651412b5d6bc59351fe87e83c5744c8b10c8c34e38afefd13be9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R548 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 77 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832957224776 30.396690712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang