Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House bied selfsorg-eenhede in 'n gastehuis en is in Durbanville geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, hetsy vir 'n sakereis of vakansie, na aan verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Verblyf word gebied in 6 eenhede, elkeen smaakvol en uniek gemeubileer. Die eenhede bied elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste en elke kamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n rugsteun-kragopwekker en daar is 'n swembad waar jy kan afkoel in die somer. Kinders kan die speelgrond en tuin geniet.

Daar is veilige parkeerplek vir jou motor en ons is na aan verskeie winkels, restaurante, wingerde en wynproelokale en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Richard S
Gesin met tieners
5.0
Luukse oorbly in Durbanville. Die eienaars het ons vroeg laat inboek omdat ons op pad was na 'n fees naby Durbanmist - dit het baie gehelp. Die eienaa...
Sien meer
Nov 2023
Aidene V
5.0
Beautiful place. What a lovely surprise to find out that the place belongs to very old friends that I had not seen in years.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Monique D
Besigheidsreis
5.0
Puik verblyf! Mooi skoon netjies en goeie klientediens!
Mrt 2023
Jd P
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Lekker gebly. Die diens is fantasties.
Feb 2023
Annika V
Saam met lewensmaat
3.8
Durbanmist kan beter doen. Die swembad, braai geriewe en tuin is lieflik. Ongelukkig is ek baie teleurgesteld met die volgende: Unit 6. Daar was nie '...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc57ba2cdd2f3a82b4a3ac788bcd4e23efc233451bab76927c497977d60d7139d4beb90b49857b5a191c17d74c3e181625a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Boland Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816655 18.6628446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang