DuykersRus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duykereiland Plaas, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
DuykersRus bied selfsorgkothuisverblyf op 'n klein, rustige plaas aan die Weskus, net buite St Helenabaai. Gaste kan stap, ontspan, perdry en soveel meer geniet.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word slegs vir die dubbelbed voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.
Boonop het hierdie kothuis 'n ingeboude binnebraai in die kombuis wat ideaal is vir die winter. Buite is daar 'n patio met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte in die verte bewonder.
Gaste is welkom om hul bont babas saam te bring, die kothuise is troeteldiervriendelik: hou egter in gedagte dat die kothuise nie omheinde erwe het nie. Perde-eienaars kan ook hul eie perde saambring en die skouspelagtige strande sowel as 'n velduitstappie geniet. Perde word toegelaat teen 'n ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 127
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Duykereiland Plaas, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Britanniabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duykereiland Plaas, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang