Dwarswegstrandoord
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Willie L - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Sien julle gou weer. Dankie.
Johann S - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle die vakansie by ons geniet het. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Sharon P - Des 2023
Algehele gradering
Rusig, veilig, vriendelike personeel en goeie diens.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is so bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Willie H - Sep 2024
Algehele gradering
Ons sal definitief weer daar bespreek.
Johann V - Aug 2024
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Riaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Tanja B - Aug 2023
Algehele gradering
Great place for holiday.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
We are delighted that you enjoyed your stay! Hope to see you soon again. Regards
Howard J - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stay at an awesome venue. I'll definitely return.
Lees meerDwarswegstrandoord se terugvoer
Thank you for the positive review, we really appreciate it. Looking forward to welcoming you and your family again at Dwarswegstrandoord! Kind regards
Jolene C - Jul 2023
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Faith V - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Thank you so much. We are so happy that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Steph D - Aug 2023
Algehele gradering
Volledig toegeruste selfsorgeenheid.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is so bly dat julle lekker hier by ons gekuier het. Hoop om julle gou weer te sien.
Faiek M - Des 2023
Algehele gradering
Aangename tyd gehad al was dit kort.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het.
Jolandi K - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Hester D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie billik.
Jolinde K - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie dankie.
Willie L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Terina P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Len L - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Pragtige see uitsig.
Chris S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid vanself, met die branders se geluide.
Sheridon A - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige en skoon strandoord.
Hercules J V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig om die see hier voor jou te sien.
Bredell V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker by die see.
Karenanita V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet en kom weer!
Jenny B - Des 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik om so naby die strand te wees.
Anita M - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig en netjies. Baie vriendelike personeel.
Melissa P - Okt 2021
Algehele gradering
Beste vakansie.
Niel M - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek!
Riaan V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en goeie ligging om by die see te wees.
Steve B - Sep 2021
Algehele gradering
Hierdie is 'n baie aangename plek om tyd by deur te bring. Die eenheid is baie goed versorg en het alles wat 'n reisiger en/of vakansieganger verlang.
Jacqueline N - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Marinda V - Mei 2021
Algehele gradering
Sal weer gaan as die geleentheid opduik.
Anna S - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Jeanne D - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker by die see.
Mara R - Nov 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld en voorwaar die mooiste uitsig.
Rita F - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowende ligging.
Anthea K - Okt 2021
Algehele gradering
Ons naweek was wel 'n bietjie nat, maar baie romanties met die seegedruis in die agtergrond.
Freddie L - Sep 2020
Algehele gradering
Het ons tyd by Dwarswegstrandoord baie geniet.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Freddie,
Dankie vir jul besoek. Altyd weer welkom. Bly julle kon bietjie aflaai en ontspan.
Johann
Franklyn J - Sep 2020
Algehele gradering
Beeldskoon, asemrowend en fantasties.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Franklyn
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het die tyd en verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom en rapoporteer sommer dan dadelik die fout.
Groete, bestuur.
Jacqueline K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en goed toegerus.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Jacqueline
Ek is bly julle het Dwarswegstrandoord gekies om te kom kuier. Julle is altyd weer welkom.
Elzette D - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Corne H - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige lekker vakansie op die strand.
Hester P - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Hester. Dankie vir jul besoek aan ons oord. Altyd weer welkom. Glo julle het die losmaker na die grendeltyd geniet.
Vriendelike groete
Johann
Jorita M - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en die rustigheid kon waardeer word!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Jorita
Dankie vir die kommentaar. Ons is bly julle het lekker gekuier en glo heerlik uitgerus. Julle is altyd weer welkom.
Bestuur
Minette P - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, lekker gebraai en kuier langs die see.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Minette
Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Johann
Mark C - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Good day Annelie. You are alway welcome again.
Genevieve J - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Bronwyn O - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing, we went with family and kids and everyone loved it, we will definitely return again.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Bronwyn, dankie vir jul besoek. Ek is bly julle het die kuier geniet as gesin. Julle is altyd weer welkom.
Dmitri M - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese rusplek vir die hele gesin.
Charlie G - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastic
Guillaume D - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, met 'n goeie bed en lekker warm water op 'n uiters koue aand.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Guillau. Dankie vir jul besoek en inset. Klink of julle die wegbreek na die grendeltydperk geniiet het. Altyd weer welkom.
Groete,
Johann
Caitlyn P - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful location, clean, safe, peaceful, relaxing.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Caitlyn. Dankie vir julle besoek. Ons is bly dat julle dit geniet het. Daar moes iets skeef geloop het met die diens en vra ons om verskoning. U moes dit dadelik onder my aandag gebring het sodat die saak reggestel kon word.
Johann
Lerone M - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Good day Lerone,
Thanks for your visit.
Always welcome again.
Regards
Management
Judith D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Marius P - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig
Johan C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie geniet.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Johan
Dankie dat julle by ons besoek kom aflê het. Ek is ietwat bekommerd oor die kommentaar oor netheid. Sou graag wou weet wat die probleem was. Julle is altyd weer welkom.
Gerhard V - Jan 2020
Algehele gradering
Was net een nag daar.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Gerhard. Dankie vir jou oorslaap. Altryd weer welkom
Koos V - Jan 2020
Algehele gradering
Glad nie wat voorgestel was nie.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Koos,
Dit is vir ons jammer dat u eenheid nie was wat u gedink het dit sal wees nie. U was welkom om onmiddelik kantoor toe te kom om die probleem op te los wat u ongelukkig nie gedoen het nie. Ons sou dit graag wou regstrel. Lw daar is woonstelle voor op die see en dan grondvlakwoonstelle. Maak asb seker as u aanlyn bespreek het, of u die regte eenhede aangedui het.
Roy K - Nov 2019
Algehele gradering
Ontspanne en rustig!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dankie dat julle DWstrand gekies het om te kom afsaal. Bly julle het die verblyf geniet.
Nelius V - Nov 2019
Algehele gradering
Jy raak aan die slaap met die see in jou ore.
Leon L - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag, Leon. Dankie dat julle DWstrand besoek het.
Altryd weer welkom.
Richard B - Nov 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Johan V - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en veilig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Johan
Baie dankie vir jul terugvoering. Dankie dat julle DWstrandoord gekies het as jul verblyf. Bly julle het dit genietr. Altyd weer welkom.
Bestuur.
Jeanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Beach bliss.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Strand-genot.
Ons het in die kothuis met 2 beddens langs die strand (K03) gebly. Regtig oulike plek met alles wat ons nodig het en meer. Die 2-enkelbedkamer het 'n soort bedkassie of 'n regte rak nodig. Die stoep was pragtig en het wonderlike uitsigte. Die personeel was behulpsaam en vriendelik. Die oord was skoon. Ek wens ek kon dit inpak en nader aan die huis skuif. Die badkamer kan ook 'n rak vir toiletware kry (daar was 'n klein kas met spieël). Die stoeltjie was 'n oulike idee. Die enigste negatiewe was dat die toiletdeur net vasgehaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Renier N - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Renier,
Dankie vir jul besoek aan Dwarswegstrandoord. Bly julle het dit geniet. Altyd weer welkom.
Neem kiennis dat daar op ons algemene inligting aangedui word dat handdoeke self saamgebring moet word. Handdoeke is wel by te kantoor beskikbaar teen 'n klein bedrag.
Mooi dag en voorspoed vir die res van 2019.
Bestuur.
Toni N - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik, privaat, rustig, pragtige plek.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Toni.
Baie dankie vir jou hulp as bemarker. Bly julle het lekker gebly en dit geniet. Altyd weer welkom.
Bestuur.
Willie V - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, skoon en netjies verblyf met 'n goeie uitsig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Willie, dankie dat julle by DWstrandoord kom kuier het. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Bestuur.
Melissa P - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Melissa. Dankie vir jul keuse van Dwarswegstrandoorde. Julle is altyd weer welkom.
Bestuur.
Monique J - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik gebly, verras met die gehalte van al die kombuistoebehore.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Zettie.
Altyd aangenaam om gaste soos julle by ons te ontvang. Altryd weer welkom. Bly julle het die kuier geniet.
Bestuur
Johann P - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyable.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Rinie. Dankie vir jul besoek. Ons glo julle het dit geniet. Altyd weer welkom.
Bestuur
Anja E - Apr 2019
Algehele gradering
Was heerlik, sal weer kom!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Anja. Dankie vir jul besoek aan ons Oord. Bly julle het lekker gebly. Altyd weer welkom.
Bestuur.
Elria V - Apr 2019
Algehele gradering
It was a wonderful surprise.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Good day, Elria. Thank you for visiting Dwarswegstrandoord. You are always welcome to come again.
Marius B - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend lekker gewees.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Marius.
Jammer julle moes vroeër terug gaan. Altyd weer welkom. Bly julle het die tyd by ons geniet..
Dwarswegstrandoord-bestuur
Rudolf K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon, rustig en netjies.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Rudolf,
Dankie dat julle ons as oord besoek het. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons wag vir jul volgende besoek. Sterkte vir die res van die jaar.
Dwarswegstrandoord-bestuur
Anri W - Apr 2019
Algehele gradering
Was a super nice experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n ongelooflike ervaring.
Ons het heerlik gekamp. Baie netjies en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Anri,
Dankie vir jul besoek aan Dwarswegstrand. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Dwarswegstrandoord Bestuur
Elsabe K - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Susan S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie tevrede gewees.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Susan
Dankie vir jul besoek. Bly julle het die verbrlyf geniet. Altyd weer welkom
Bestuur.
Cecile G - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, pragtige uitsig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Cecile,
Dankie vir jul kuier. Bly julle het dit geniet. Ons neem kennis van jul voorstel. Die oord is baie veilig met alarms in alle huie asook 'n kamera reg voor jul huis. Daar is 46 kameras regoor Dwarswegstrand dorpie.
'n Mooi 2020 vir julle.
Kitty V - Sep 2019
Algehele gradering
Vir die prys, baie gerieflik en lekker gebly.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Kitty
Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle DWstrand gekies het om te kom rus. Altyd weer welkom
Neem kennis dat die reëling rakende handdoeke wel in ons algemene inligting staan. Indien die dames dit nie aangestuur het tydens die bespreking nie vra ek om verskoning.
Vriendelike groete
Bestuur
Riaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie kort, maar heeltemal die moeite werd.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Riaan,
Baie bly julle het die verblyf geniet.
Die eerste kennismaking met die oord is ons personeel en is dit v irm ons van uiterste belang dat gaste van meet af vriendelik ontvang word.
Bestuur
Muntaz A - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice and clean, nice beach and a very nice view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik and skoon, oulike strand en mooi uitsig.
Ons het heerlik gebly. Baie mooi uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik G - Jun 2019
Algehele gradering
Puik, knap, pragtig en lekker.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Hein, Ons is bly dat julle DWstrandoord gekies het om te kom uitspan. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Bestuur.
Natie L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi en pragtige uitsig oor die see.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag julle. Dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle verblyf was aangenaam. Beslis is die dolfyne wat gereeld by ons kuier, 'n gesig om te sien. Julle is altyd weer welkom.
Bestuur
Juan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en stil.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Juan, dankie vir jul besoek aab Dwarswegstrandoord. Dit lyk of daar 'n probleem met diens was. Indien julle dit onder my aandag bring sal ek daaraan aandag kan gee.
Julle is altyd weer welkom.
Bestuur
Lydia M - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik met mooi uitsig oor die strand.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Lydia, ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons dui aan dat ons nie handdoeke verskaf nie. Julle was egter baie welkom om te kom vra. Ons verhuur wel handdoeke. Jammer vir die ongerief. Julle is altyd weer welkom.
Bestuur
Avrillene M - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Avrillene, ek is bly julle het die verblyf geniet. Jule is altyd weer welkom.
Bestuur
Gerrit E - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Gerrit,
Dankie vir jul besoek aan Dwarswegstrandoord. Ons stuur vir alle besprekingsdie basiese riglyne uit. Daarin staan dat handdoeke nie verskaf word nie. Indien die kantoor versaak het om dit te doen vra ek om verskoning vir die ongerief en sal ek dit aanspreek.
Vriendelike groete,
Bestuur
George B - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf in ’n mooi omgewing en lekker atmosfeer.
Bradley D - Okt 2019
Algehele gradering
Die kuier was die moeite werd.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Bradley,
Dankie vir jul besoek aan Dwarswegstrand. Bly julle het dit geniet.
Altyd weer welkom.
Bestuur
Dries V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik, ongelooflike uitsig en ligging.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Dries. Dankie dat julle Dwarswegstrand besoek het. Ons het sponskussings in die stoor indien iemand versoek om dit te gebruik. Die gemakstoele is iets waarna gekyk kan word. Ek neem aan dit is stoele vir voor op die stoep. Altyd weer welkom.
Bestuur
Deon C - Sep 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig en vriendelike mense.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Deon,
Dankie vir jul terugvoering. Bly julle het die verblyf hier geniet. Die badkamer is nou 'n gegewe en sal ons seker nie veel kan verander nie. Ons was maar gedruk vir spasie. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Bestuur.
Franzette A - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie verblyfkeuse.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag julle. Baie dankie dat julle ons oord besoek het. Altyd weer welkom.
Bestuur.
Betty M - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowende plek weerspieël die grootheid en mooiheid van God!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Betty
Dankie vir jul mooi terugvoering. Ons is werklik geseend met die deel waar ons bly. Julle is altyd weer welkom. Bly julle het dit hier geniet.
Groete
Bestuur.
Desiré L - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese vakansie met 'n wonderlike see-uitsig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Desirè. Dankie vir jul besoek. Bly julle het die oord, en ek glo die omgewing, geniet. Altyd weer welkom.
Bestuur
Mj B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties! Lekker naby die see. Ongelukkig duur oor Desembermaande.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Mari. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom. Kom kuier in die laag en middel-seisoen dan is die pryse darem heelwat laer.
Malinda D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustige verblyf met mooie see uitsig.
Cornelius S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig en sentraal geleë.
Jorika C - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil, perfek vir 'n lekker wegbreek van ons besige lewe af.
Lees meerDwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Jorica.
Dankie vir jul besoek aan Dwarstrandoord. Bly julle het dit geniet. Dankie vir jul bemarking van die oord. Altyd weer welkom.
Bestuur.
Michael J - Des 2018
Algehele gradering
Puik fasiliteite en diens.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag. Dankie vir u besoek aan ons Oord. Altyd weer welkom.
Dankie vir die positiewe evaluering.
Johann Haupt
Tiana B - Okt 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike week van rus.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Tiana. Dankie vir die pos evaluering. Bly julle het die verblyf geniet. Altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Johann
Angeline D - Sep 2018
Algehele gradering
Was maklik om te vind, netjies van binne met vriendelike diens.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Altyd weer welkom. Ons glo u het die kuier hier geniet.
U was welkom om die broodrooster om te ruil.
Denise N - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sherene H - Jul 2018
Algehele gradering
Well kept chalets close to the beach.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Good day, Sherene.
We appreciate your stay at Dwarswegstrand. Always welcome to visit us again.
Willem L - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende keuse.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Willem,
Dankie vir jul besoek. Bly julle het aangenaam gebly en ons oord geniet. Altyd weer welkom.
Vriendelike groete.
Bestuur
Andre G - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend uitsig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Andre. Dankie vir jul besoek. Bly julle het dit geniet. Altyd weer welkom.
Groete
Ruth V - Mei 2018
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly.
Lekke gebly. Sal beslis weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Good day Ruth. Thank for choosing Dwarswegstrand. Always welcome again.
Johann
Elouise G - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese, rustige tydjie langs die strand met gesuis van branders om jou aan slaap te sus.
Lees meerDwarswegstrandoord se terugvoer
Beste Elouise,
Dankie vir jul besoek aan ons oord, ons is bly om te sien julle was gemaklik en rustig. Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Johann
Chris V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag. Dankie vir u besoek. Altyd weer welkom by ons oord.
Groete
Johann
Tercia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag.
Ons is bly u het van Dwarswegstrandoord gebruik gemaak. U is altyd weer welkom in die toekoms.
Lelanie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties, baie rustig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Lelanie, dankie vir jul besoek en kuier. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Johann
Benjamin M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties, wow, like dit.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom hier.
Cheryl K - Sep 2018
Algehele gradering
Great staff interaction very helpful.
Rachelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gerieflik, silverskoon.
Beulah F - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome! Ons wil enige tyd weer gaan!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag julle. Baie dankie vir jul besoek. Ons is baie trots op ons oord en die rustigheid wat dit vir besoekers bied. Altyd weer welkom. Groete Bestuur.
Gerhard S - Aug 2018
Algehele gradering
Akkommodasie was baie gerieflik. Oord is baie skoon en veilig.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Gerhardus. Dankie vir jul besoek. Glo julle het die ruskans geniet. Altrytd weer welkom.
Connie C - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en waarde vir geld.
Tania V - Aug 2018
Algehele gradering
Familiewegbreek.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Tanya. Dankie vir jul besoek, bly julle het dit geniet. Altytd weer welkom.
Sanet M - Mei 2018
Algehele gradering
Super lekker.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeiedag Sanet. Dankie vir jul positiewe kommentaar. Altyd weer welkom. Bly julle het die kuier as aangenaam ervaar.
Groete
Johann
Rudolf T - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly in huis amper op die strand.
Lees meerDwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Rudolp. Dankie vir die terugvoering. Julle is altyd weer welkom. 'n Geseende 2019 vir jou en die gesin.
Bestuur.
Charmaine S - Apr 2018
Algehele gradering
Presies wat jy nodig het om bietjie te ontsnap!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag Charmaine. Bly julle het lekker gekuier. Jammer oor die kussing episode. Daar is spons kussing wat by die kantore aangevra kan word. Altyd weer welkom.
Johann
Anton D - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende uitspan opsie. Veilige omgewing en pragtige strand-gebied.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dankie vir jul besoek. Bly julle het dit geniet altyd weer welkom
Silvia D - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n onbelemmerde uitsig op die see.
Tiaan T - Nov 2017
Algehele gradering
Kon nie vir beter naweekhuisie by die see vra nie.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Julle is altyd weer welkom. Ek is bly julle het dit geniet. Mag die fees seisoen geseënd en vol vreugde wees.
Johann
Tobie H - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon tesame met 'n skoon en rustige vakansie oord verseker 'n uitgeruste vakansie!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Goeie dag. Ons is bly dat u die verblyf en omgewing geniet het. Altyd weer welkom. Glo ons sien julle weer.
Francois M - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld vir standaard van akkommodasie.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Beste Francois,
Dankie vir u besoek. Ons is bly dat u die tyd by ons geniet het. Glo dat dit nie die laaste geleentheid sal wees nie.
Mooi dag,
Johann
Riccardo G - Nov 2017
Algehele gradering
It was wonderful and beautiful to stay there, thank you very much.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Good day Ricardo. Always welcome. We are glad you enjoyed your stay.
Season greetings.
Enjoy the December holidays.
Anesta J - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ontspannend.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Anesta. Dankie vir terugvoering. Altryd weer welkom.
Johann
Anita B - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd weer welkom.
Elizabeth K - Feb 2017
Algehele gradering
Vir die prys nie te sleg nie.
Lees meerPauline K - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf geniet, naby aan strand en veilig gevoel, sal weer daarheen gaan.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dagsê Pauline, dankie vir terugvoering. Julle is altyd weer welkom. Geseënde feestyd vir julle.
Johann
Annarien E - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, behalwe vir sekere gaste wat Saterdag nm tot laat en weer vroeg half 5 Sondag geraas het!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ek is jammer vir ongerief oor die geraas. Kan u ons laat weet waar dit was asook die nommer. Oor die foute sal ons regstellings maak, dankie vir kennisname. Dankie dat u by Dwarswegstrand kom bly het, u ondersteuning word waardeer.
Johann
Jenny B - Apr 2017
Algehele gradering
Comfortable, safe and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, veilig en netjies.
Ons het net een aand daar geslaap, maar het gevind dat die verblyf alles gehad het wat ons nodig gehad het, en die strand- en see-uitsigte was ook 'n bonus. Ons het veilig en gemaklik gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Always welcome again.
Mariska V - Mrt 2017
Algehele gradering
Veilige verblyf, netjies, sal weer besoek.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Jammer oor die twee probleme. Sal onmiddelik met die personeel reggestrel word.
Hannes S - Okt 2016
Algehele gradering
Veilig op die see.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dankie dat julle ons besoek het. Met tyd sal ons die huise aanpas met stoepe en braaie voor op die see. Daar is wel sulke eenhede nr 7, 10 en 11 asook die seefront woonstelle. Bly julle is weer veilig terug - wag vir die volgende besoek.
Veronica S - Des 2016
Algehele gradering
Ons was verras met die woonstel wat so naby die strand geleë is. Sal dit graag weer in die toekoms bespreek.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek Mooi kersdag en voorspoedige 2017.
Yvonne V - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was regtig lekker.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Baie dankie vir u besoek. Insette word waardeer en glo ons dat u weer by Dwarswegstrand sal kom draai.
Angelique B - Sep 2015
Algehele gradering
Die eenhede was baie netjies met 'n aangename atmosfeer en dis absoluut fantasties geleë.
Lees meerFranka E - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Dankie vir u besoek. Ek glo dat dit nie die laaste keer was nie.
Karen D - Feb 2015
Algehele gradering
Oorgebly vir 'n funksie in Grootbrakrivier.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons is baie bly ons kon u van hulp wees met die handdoeke. Daar staan wel in ons dekbriewe dat handdoeke self verskaf moet word. Bly u het die kuier geniet.
Olga D - Jun 2015
Algehele gradering
Safety concerned!
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Ons was ongelukkig nie deur die besoekers ingelig oor die voorval nie. Jammer as so iets gebeur het. Enige ongerief sal ons onmiddelik kennis van wil dra.
Annaliza H - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Dwarswegstrandoord se terugvoer
Bly u kon rustig uitspan. Ek glo dat dit nie u laaste besoek was nie.
- Kapasiteit: 321 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang