Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ziphozinhle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Magical and beautiful. We had a wonderful time together, looking at nature and the mountain. Beautiful cabin and the tub was a good thing to add, looking at the view outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

The views are breathtaking and truly make the stay unforgettable. This was fantastic! The location is superb. The self-catering equipment is excellent and well-stocked. The views are breathtaking and truly make the stay unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik en sal weer kom. Die kuier was lekker gewees en die rus fisies en geestelik was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Verblyf was perfek. Verblyf was perfek gewees, daar is geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Almal wat kan moet soontoe gaan! Dit was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Onvergeetlike ervaring! Hulle sien ons binnekort weer! Eagle View 2 was die beste waarde vir geld wat ons nog ooit by 'n selfsorg gekry het. Die liefde en detail wat in daardie plekkie ingesit is, maak dit besonders en onvergeetlik. Ons het die stilte en natuurskoon baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Iets besonders. Die weer tydens ons besoek was glad nie lekker nie. Baie reën en koue temperature. Nog steeds voorsien die huisie aan alles om jou warm en gerieflik te hou. Regtig baie mooi en uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlike plek om jou wittebrood te spandeer. Sal verseker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Romantic getaway in the most beautiful remote location. It's a little piece of heaven on earth. If you're looking to escape for a few days or planning a romantic getaway, this is the place for you! Beautiful luxury finishes, the glass doors allow for breathtaking views of the valley. You are woken up by an unbelievable sunrise, and at night you can stargaze from your bed. The hot tub is a treat, just follow the instructions. It takes about 4 hours to heat up properly, but it's well worth it. The path to get there definitely requires a 4x4; an SUV won't cut it. Take the shuttle! You have to take everything you'll need with you because you won't be able to leave during your stay. You're in for a uniquely peaceful and relaxing stay. The only thing I can fault is the pillows; they're not the most comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dis 'n stukkie hemel op aarde! Die huisie is ten volle toegerus, van eetgerei tot japonne. Sal weer en weer gaan. Moet net nie jou eie hout vergeet nie! 5 stars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Beumont Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb85c63518b7ad1f011804a4c79b1eb628b0b1ffb4faf90c7cfdde300296a4dcf40c09529655d8613bb5d2c28fa34989dd94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R540 Beumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.380555845836 30.181421782642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang