Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Eagle View 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marthinus C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C

Wonderlike ervaring.

Uitstekende wegbreek vir enige iemand.

Louan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louan V

Asemrowend!

Sterkte om te besluit of jy na 1 of 2 wil gaan, beide regtig ongelooflik! 1 dalk 'n tikkie meer privaatheid en 2 dalk 'n tikkie beter uitsig, maar beide gaan vir jou 'n ongelooflike ervaring bied! Lyk of hulle met 'n derde eenheid besig is, ek kan nie wag om hom ook uit te toets nie.

Robert S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Was net ongelooflik perfek. Sal vir seker weer Eagle View 1 bespreek.

Mees ongelooflike ervaring.

Pierre J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J

Een van die min in SA.

Fantastiese ligging en omgewing! Uitstaande konstruksie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Keitumetse K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse K

5 star vibe.

It was heaven, it's so unbelievable, the glass house. I would love to come back again and again. Everything was beautiful.

Amogelang M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amogelang M

Amazing.

The stay was amazing and we enjoyed great views. I will come back again!

Aniska E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aniska E

Rus en vrede.

Baie mooi en rustige plek, ons sal beslis weer gaan.

Jan-albert C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-albert C

Baie lekker en mooi.

Parkeering is net vèr van huis se deur.

Deon J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Amazing!

Amazing! Also, very well stocked for a self-catering unit. The KolKol tub is easy to use and the water stays hot for a surprisingly long time. We found it a bit difficult to open the glass stack doors, so just used the normal doors. (which worked perfectly). Will definitely make this a twice-a-year breakaway.

Neil V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Absolutely amazing quality time.

Everything as per advertisement.

Nimonét O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nimonét O

Hemel op aarde!

Ongelooflike ervaring. Beslis sielskos en ideaal vir romantiese wegbreek.

Chantal V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Ongelooflike uitsig.

Dit was 'n fantastiese plek! Die naam sê vir jou hoe hoog jy op die berg bly. Ongelooflike ligging tussen nêrens en êrens. Sal definitief weer daar gaan bly.

Jannie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C

Ongelooflik, uniek en asemrowend.

Die uitsigte en die sonopkoms is om van te droom.

Engela B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Pragtige, skoon, asemrowende verblyf.

Was 'n goeie wegbreek vir my en man. Was baie rustig en beveel Eagle View beslis aan.

Chris M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

The most beautiful place to go for a relaxing weekend. Very comfortable.

The place is very well furnished with a lot of attention to details to make your stay even more relaxing and comfortable. They even provided packets of ice in the freezer. The place has the most amazing view and is very well kept. Lovely walks on the farm. The most enjoyable and relaxing stay!

Lorna E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E

Stilte en beste wegbreek.

Die sonsopkoms is ongelooflik deur die vensters. Die plekkie is smaakvol toegerus, beste wegbreek vir paartjies.

Christiaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Fantasties, 'n sprokieservaring.

Eagle View is die ideale plek om van die alledaagse gejaag te ontvlug. Dit bied 'n sprokiesmooi ligging gepaard met luukse akkommodasie.

Alice D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice D

Asemrowende uitsig!

Dis prentjiemooi! Ek was veral beïndruk met die goeie en al die nodige kombuistoerusting beskikbaar aangesien dit 'n entjie uit die dorp is en mens heel naweek wil kosmaak sonder om êrens heen te ry! Goeie gehalte van eetgerei en breekware, tot potte en panne!

Lindelani S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindelani S

Value for money and romantic.

We loved how peaceful it was. The views are out of this world! It was a perfect honeymoon destination. Imagine being woken up by sunrises each morning, a slice of heaven. The only two things that we would change would be the whole food situation. No one (us at least) wants to cook on vacation. I don't know how they could change that given the fact that it's up in the mountain but it would have been nice waking up not to worry about what we are going to eat the entire day (we do understand it is self catering but it would be a 10/10 for me with an option of having food delivered to us) and also the hot tub was a nightmare to use. It took my husband almost an hour to set it up and the water took almost 3 hours to be at least warm. The process of setting it up could be less manual.

Rieta V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rieta V

Dit was baie rustig en mooiste uitsig. Sal vir seker weer bespreek.

Loved it. Afgeskakel. Het wel voorgestel vir winterslinne, en ook helder liggies vir lees by die bed. Was bitter koud, maar ook 'n ervaring, Lekker warm met die gasverwarmer deur die dag, maar omdat mens dit nie tydens die nag kan aanlos nie word dit verskriklik koud. Maar oor en oor die moeite werd.

Fiona D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona D

Prentjiemooi!

Ons verblyf was 5-ster! Die natuur, sterre, stilte, sonopkomste, wilde diere was net ongelooflik goed vir die siel. Eagle view is fantasies ingerig en alles is mooi duidelik saamgevat in die informasie boek. Ons sal definitief weer wegbreek na hierdie stukkie hemel op aarde. Baie dankie aan Audrey vir haar diens en hulpvaardigheid.

Bradley G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bradley G

Amazing location, stunning accommodation.

Accommodation is very weather dependant, hopefully you have good weather on your stay then what a place, if not then curl up and enjoy a good book.

Karin L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Peaceful and a great getaway to clear one's mind.

Hosts were always willing to assist.

Ruan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Wonderlike plek om rustig te wees

Wonderlike, skoon plek. Die plek is skoner en mooier as wat die foto's wys.

Carel W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel W

Asemrowend en eksklusief

Wat 'n pragtige plek en 'n asemrowende ligging. Die 4x4 rit vir die laaste +-1,5 km dra sommer by tot die ekslusiwiteit. Perfekte wegbreek vir twee.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Beaumont-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53bfb3bded5e68081b8056b04b6dc5f482207228299338fbe6ed2f5ab353fa0054df9953fc7c454b5baf99819d68a3e7fc0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Off the R540 Beaumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.390409846253 30.172531495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang