Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Call Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle's Call is halfpad tussen Wildernis en Sedgefield op 'n klein plaas tussen die Langvlei- en Rondevlei-mere geleë. Hulle bied ruim en gerieflike verblyf in verskeie kothuise. Dit is die ideale vakansiebestemming vir voëlentoesiaste en gesinne.

Verblyf beskik oor 'n kothuis met 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het en 'n badkamer deel. Die kombuis is volledig toegerus asook die sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die Chalet het een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-eetkamer, -kombuis en -sitarea. Buite is daar 'n onderdakstoep wat uit hierdie area lei wat oor die woud uitkyk. Dit is ongeveer 100 m vanaf die hoofopstal geleë. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die tent is opgerig op 'n houtdek wat tussen bome opgehang is en uitkyk oor die Rondevlei- en Langevlei-mere. 'n Moet vir alle natuurliefhebbers en voëlkyk-entoesiaste.

Eagle's Call is op 'n klein plaas en bied gaste privaatheid en 'n ontspanne omgewing weg van die alledaagse lewe. Ander geriewe sluit 'n swembad en braaigeriewe in. Daar is 'n onbedekte swembad voor die hoofopstal.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagle's Call Self-Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlVWYbOp3IZO9gFUxnZaEBjPROf0NeAvi6eaB2HYnz8JCVfwpz7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Portion 9/186 Farm Drievallyen Wilderness George 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985453132277 22.69993429858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang