Earth Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Tino Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Magda V - Mei 2023
Algehele gradering
Tino het ons hartlik ontvang. Earth Cottage het 'n heerlike rustige atmosfeer.
Marinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het na 2 dae besluit om ander akkommodasie te soek, alhoewel ons vir 10 dae betaal het.
Antoinette T - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Stefan Steekamp S - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect getaway spot for a couple.
Lees meerAndreas S - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and homely.
Alison Z - Feb 2022
Algehele gradering
A quaint cottage situated on a working family farm.
Earth Cottage se terugvoer
Thanks for your kind review, Alison. Happy to know you enjoyed your breakaway!
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Earth Cottage se terugvoer
Dankie vir jou goeie resensie, David. Ons is bly julle het die tydjie geniet.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Jaen-maré M - Aug 2021
Algehele gradering
Die atmosfeer is heerlik en stil. Baie netjies en ontvangs was baie goed.
Gavin B - Okt 2021
Algehele gradering
Not quite what was described on website.
Zelda W - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese, stil gebied.
Lees meerAndrew O - Feb 2019
Algehele gradering
Interesting place.
Earth Cottage se terugvoer
Thanks, Andrew, happy that you both enjoyed it, especially the patio!
Tino
Petrus Jacob V - Mrt 2019
Algehele gradering
Very relaxed atmosphere in the vineyards.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Jon O - Mei 2019
Algehele gradering
Needs a bit of TLC.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kort 'n bietjie aandag en liefde.
Pragtige omgewing en baie rustige plek. Sou soveel beter wees as die ondergroei en heining teruggesny is sodat jy die velde en perde van die stoep kon sien, dit voel baie afgesonder en donker. Die dak het in die badkamer en by die deur in die slaapkamer gelek en dit sal lekker wees om 'n stortgordyn oor die bad te hê of 'n glyvaste mat op die vloer! Die trappe na die huisie kan veiliger gemaak word. Oor die algemeen het ek gevoel die huisie het 'n bietjie van 'n opgradering nodig. Ek het gedink dit lyk moeg en hartseer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Earth Cottage se terugvoer
Hi Jon
Full of character is what we and our guests definitely love. Sorry that your experience was not what you were hoping for. The cottage will be spick and span next time!
Tino
Fj V - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig en die naam beskryf dit perfek, baie basies.
Earth Cottage se terugvoer
Dankie vir al die sterre en die goeie resensie. En dankie dat julle Earth Cottage sal aanbeveel. Ons waardeer dit. Jammer oor die lekplek wat bokant die bed was. Dit is nou reggemaak en julle kan gerus in die winter weer kom kuier wanneer dit lekker reën! Tino.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Robert V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige ligging en rustige atmosfeer.
Lees meerEarth Cottage se terugvoer
Beste Robert,
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Tino
Liesl V - Apr 2017
Algehele gradering
Super in alle opsigte!
Ep N - Jan 2017
Algehele gradering
Voortreflike omgewing, ligging en die perde skep 'n rustige atmosfeer wat almal laat ontspan.
Lees meerElke E - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie mooi omgewing. Die huis was goed toegerus en baie netjies en die mense is uiters vriendelik en behulpsaam.
Helene En Hannes B - Mrt 2015
Algehele gradering
Earth Cottage bied eenvoudige verblyf.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang