Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earth Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Earth Cottage is naby die walviskus van Hermanus geleë, in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei, langs die wingerde van Hamilton Russell. Die kothuis is weggesteek op 'n kleinhoewe in die vallei, en tog is dit net sowat 8 km van Sandbaaistrand af. 'n Klein teerpad lei tot by die tuinhek en parkeerarea van die straat af; jy hoef nie op enige grondpaaie te reis nie. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste, ideaal vir 3 volwassenes en tot twee kinders. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bababedjie, en 'n sitarea met 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n 2-brander-gasstoof, mikrogolfoond, ketel, 2-sny broodrooster, 'n kombinasie yskas-vrieskas, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Handdoeke, linne en braaihout sal voorsien word. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is trappe wat vanaf die parkeerarea na die kothuis lei. Neem asseblief kennis dat die trappe ongelyk is en uitdagend kan wees vir gaste wat verswak is of spesiale behoeftes het. Daar is ook een- en tweetrap-trappe binne die kothuis.

Die plesier van die res van die Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, Walkerbaai, die strandmeer en Onrust is net langs die pad. La Vierge Restaurant is net 2 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tino Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Earth Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268e7650afc5c2a07f56db9a16b1b5abb6d390a66f6357075fa7d26d2d8e652959456b18b6a32ce0ec48695a1dc95d3f6752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 22 5 1 4 Mountain Rose Drive Hemel-en-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.385244342292 19.239001125097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang