Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 67

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-laan, Eden Dunes, Eenheid 38, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Eden Dunes 67 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach, Margate. Hierdie kompleks is oorkant die strand, Skibootklub en Shelly Centre Winkelsentrum.

Hierdie seefrontwoonstel is op die derde verdieping, het slaapplek vir 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat net vir kinders is. Daar is 'n tripelstapelbed in die sitarea. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel wat verder na die sitarea lei wat gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n OpenView-dekodeerder het. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n uitsig oor die Skibootklub waar hul bote lanseer. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xStapelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Julien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-laan, Eden Dunes, Eenheid 38, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-laan, Eden Dunes, Eenheid 38, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96186a3f81ee452fc7b9745697d889be1d062d9bd1daba686e085fd4b0790a75dca1a02b9d853f012446f37950f37b2df7fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 9) Albert Meyer Drive Eden Dunes, Unit 38 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.807501510492 30.411677719049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang