Eden Houseboat Max 4 Sleeper
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kraalbaai Lifestyle Houseboats is in die SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Die huisbote gee gaste die kans om op die water te woon en spog met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en natuurskoon. Dit is ideaal vir 'n gesins- of romantiese wegbreek.
Die huisboot bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n bed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n ontbythoekie en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.
Buite op die dek is daar nog sitplek, 'n braai-area en 'n uitsig oor die see.
Parkeerplek is langs die tydelike kantore aan wal beskikbaar en gaste sal dus 200 m op die strand na die jetty moet stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang