Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 129

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Eden On The Bay 129, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 313 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 129 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n Eden On The Bay-kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Hiérdie eenheid bied ’n asemrowende uitsig oor die sonsondergang en skep die perfekte atmosfeer vir ’n braai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en - leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het ’n gerieflike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ongelooflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die balkon is ruim en het ’n gasbraaier en ’n buite-sitarea. Die Eden On the Bay-kompleks bied 24-uur sekuriteit en toegangsbeheer. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die leefstyl-kompleks het 'n uitsig oor Big Bay-strand en Tafelberg. Daar is ook restaurante, kitskosplekke en verskeie ander winkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 769

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cormorant-laan, Eden On The Bay 129, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 129 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 313
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Eden On The Bay 129, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f03d6e86f3dc6650b1f22e419973d01002269779f06328bc9abdbd0ad6eeaa705c6c5904c351232642825bec5eb8857c6be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 313 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Cormorant Avenue Eden on the Bay 129 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.793057376497 18.458100411115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang