Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Palms 3

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Eden Palms, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Palms 3 is 'n lieflike en moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Shaka's Rock geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek by die strand. Dit is perfek geleë vir gaste wat die Dolfynkus wil verken en en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar. Hierdie woonstel is naby winkelsentrums, restaurante en talle toeristeattraksies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 2, Eden Palms, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 2, Eden Palms, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa82c86a2e664bf4c8611900672f33fafcffd5a87adc346c4d58c087628e16d60c796e3af216f686b9012ed34b49ba43323e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 Main Road Eden Palms 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512868 31.229334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang