Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden-Paradys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 5, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 999 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Eden-Paradys is 'n luukse huis in Stellenbosch en ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek waar hulle blywende herinneringe saam met geliefdes kan skep.

Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Alle slaapkamers het koninggrootte-beddens wat elk in 2 enkelbeddens omskep kan word. Drie slaapkamers het en suite-badkamers met storte of baddens en daar is 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, Nespresso-masjien, breekware, eetgerei, verskeie toebehore, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n kaggel, binnebraai en 'n pizza-oond. Die huis is ook met 'n omsetterstelsel toegerus om beurtkrag te vermy.

Buite is daar 'n pragtige grasperk, tuin en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cynaroides-straat 5, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 999
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 8 999
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 5, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcc7e49ed2de334e13622e51427e57813b9e5df50291889eb1fcf655e739e9a48ba236892d5ac21e3799b4906bb273c4aa6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 999 per nag (plek vir 8) 5 Cynaroides Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965902891499 18.855689077111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang