Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Road Guest Suites

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls School.

Gaste het 'n keuse tussen 4 ruim, luukse suites met en suite-badkamers wat spesifiek ingerig is vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers. Elke kamer is ingerig met 'n koning-/koningingrootte-bed, 'n volledige DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer beskik ook oor sy eie tafel, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie, elektriese heinings en laserstrale verseker die veiligheid van die gaste.

Eden Road Guest Suites se sentrale ligging plaas alle besighede, industrieë, hospitale, winkelsentrums, sport-venues en vermaakgeriewe net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af. Dié verblyf maak ook van sonpanele gebruik om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Gaste kan 'n gerieflike en privaat verblyf by hierdie luukse gastehuis geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Clyde G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die ontvangs was uitsonderlik goed. Die verblyf was uitstekend. Net jammer ons het net een nag gebruik, maar ons kom weer terug.
Nov 2024
Pieter A
5.0
Fantastiese oornag fasiliteite. Terdé geniet, netjies en gasvry.
Nov 2024
Wynand K
5.0
Rustig, gemaklik, skoon en definitief waarde vir geld. Dit was baie meer as wat ek verwag het. Definitief waarde vir geld.
Okt 2024
Anthea A
Gesin met tieners
5.0
Welcoming, value for money. My teenage son and I enjoyed the professional and friendly service our host rendered.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Amy C
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly - sal definitief weer daar bly. Kan aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die kamers was skoon en netjies. Geleë in 'n stil woonbuurt en...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eden Road Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fe0f4e57cc2619d4b884e8c2927240eb83141f63134de715a23491f54635540bb728d5d47a6a8b5a9bf7a3e79b43ea3bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 11 Eden Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.95354 25.59257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang