Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Sands 58

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sindie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Het dit baie geniet. Het plekkie baie geniet, skoon en netjies en 'n rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 58
Baie dankie vir u positiewe antwoord!

Gill A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic. Comfortable and neat. Very homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 58
Thank you so much for the positive review! Regards, Blanche

Francis S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik onvergeetlik. Ons het baie lekker gebly en het niks gekort nie. Dit het in alle behoeftes vir die vakansie voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 58
So dankie julle!

Harvie V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jun 2024

Lekker gebly. Lekker gebly met see uitsig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Blanche
Eden Sands 58
Baie dankie vir die positiewe resensie!

Herman H
Lang verblyf
4.4
Des 2023

Enjoyable but lacks privacy. We had a very enjoyable stay. The place is clean and neat. It required a bit of maintenance, but that was mostly due to an unforeseen leak. The only real issue we had was on the day before we left when a very large group of people came to the flat next door. They were very inconsiderate as they felt it necessary to walk and sit on other people's stoep. We could not sit outside and that was rather a nuisance. Perhaps it would have been better had there been some sort of picnic area where the group could get together away from the individual flats. It felt as if our privacy had been intruded upon. The children were on hoverboards, blasting music on the stoeps regardless of whose flat it was. That will be the only reason why I would not consider going there again because large groups are not catered for and it can cause unpleasantness for others. The owner of the house is a lovely person and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanay F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2023

Beautiful view of the ocean from our unit. Unit has no signal inside which is a bummer, also, although it is a ground-floor unit, there are stairs, so just be prepared. Overall, we enjoyed our stay and the pool is nice and big and I love the baby pool for the little ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Blanche
Eden Sands 58
Thank you. Yes, I am sorry for the signals. With all the loadshedding around, we do experience with signals.

Marjorie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Dit is 'n lekker stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 58
Baie dankie Marjorie, Ek gehoor jul het lekker saam met die familie gekuier.. Bly jul kon dit geniet!

Jenny B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Dis 'n pragtige see-wegbreek. Eden Sands is 'n pragtige, skoon, netjiese en moderne eenheid, dis gerieflik, goeie diens gekry van die eienaar, briljante plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 58
Dankie Jenny. Waardeer jou terugvoer.

Marliza L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2022

Mooi, netjiese en rustige kompleks. Dit was 'n baie netjiese en skoon eenheid gewees. Die eienaar was van die begin af in kontak met ons om seker te maak als is reg. Die DStv is vir ons aangeskakel. Skuifdeur het wel 'n probleem gegee, maar dit is onder die eienaar se aandag gebring en sy sal dit uitsorteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Eden Sands is presies wat ons voor gehoop het. Ons het 'n skoon plekkie naby die see gesoek en dis presies wat dit was, die eenheid het 'n pragtige see uitsig van die stoep af, met veilige parkering en lekker naby die strand en ook net 'n klein entjie se loop op die strand to by Winkelspruit swem strand. Blanche is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blanche
Eden Sands 58
Baie dankie Andre, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Jul welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonlaan 42, Eden Sands 58, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc3c3188d16e36e77878795d0dde2413f45b882671fdd909310515e09b794b9df3ff93c2fd29bae2b1a0c7179e9ae9434617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 42 Middleton Avenue 58 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.097461277067 30.85965151538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang