Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edens Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapel Place 6, Westville, Durban, 3629., KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edens Guesthouse is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Dis net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af.

Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede met lugversorging en 2 kamers met lugversorging en privaat badkamergeriewe. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe buite.

Edens Guesthouse bied 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n klein privaat stoep. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien en 'n aparte eet-/sitkamer met 'n sofa en 'n TV met DStv-hotelpakket en Kyknet.

Daar is ook 'n selfsorg-suite met 'n tuin-uitsig. Hierdie eenheid het 'n groot oopplan-sitkamer/slaapkamer-area, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n groot stort. Verder is daar 'n platskerm-TV met 'n DStv-hotelpakket en Kyknet.

Daar is ook 2 kamers in die hoofhuis beskikbaar, albei met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en lugversorger. Die TV is 'n 47-duim platskerm met DStv-hotelpakket en KykNet.

Edens Guesthouse voorsien ook gratis WiFi en daar is gratis parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Gaste kan luilekker sit en sonbaai langs die swembad, ontspan in die rustige omgewing van die pragtige tuin met tuinmeubels.

'n Hele paar kafees en restaurante wat Suid-Afrikaanse en internasionale kookkuns bedien, is 5 minute se ry van hier af. Durban se sakekern is 8 km ver en Beachwood Mangroves Nature Reserves en Umgeni Bird Park is ook baie naby. Edens Guesthouse is 30 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Gaste kan van Uber en Bolt gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Chapel Place 6, Westville, Durban, 3629., KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Edens Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapel Place 6, Westville, Durban, 3629., KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA234b025a6cb9f9866cdb76a31ddec83eb90388247df2058d919aed0e3bd3c9168e8dd8510f9ac815c043a0add52d0e04d780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 6 Chapel Place Westville 3629. KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.832894 30.926072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang