Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eendag Holiday Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Eendag Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michele H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele H

Fabulous long weekend.

Very enjoyable, very comfortable. The house is very well equipped. The braai room, view and pool table saved the weekend as the weather was wetter than expected. We will be back!

Janine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Stunning view, close to walkway next to sea.

Stunning view, close to walkway next to sea, comfortable, neat, friendly host. Completely seperate from home owner, downsatair with seperate entrance.

Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Altyd 'n gunsteling in Onrus.

Goeie ligging, uitsig en gasvryheid.

Ina B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Baie netjies en gerieflik

Baie dankie aan Eendag Holiday House vir 'n lekker kuier in 'n baie gerieflike huis.

Althea V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea V

Dit was heerlik.

Eendag is ideaal geleë, stapafstand van die see. My tiener kids het die pool en tafeltennis vreeslik geniet. Binnebraai ideaal vir winderige, koue aande.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie Althea. Dis altyd goed om te weet die eendag gaste het waarde vir hulle geld gekry.

Eendag Holiday Home
Marinda P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Die kuier was heerlik rustig met als wat jou hart begeer.

Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is netjies, modern, goed toegerus met alles wat nodig is. Die uitsig is 'n pleister vir die siel. Die ligging is perfek.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker kuier en dit geniet hier.
Kom gerus weer vir jul volgende blaaskansie.

Eendag Holiday Home
Anri O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri O

Skoon, netjies, niks kort en uitstekend!

Pool, skaak, tafeltennis en 'n wonderlike idee. Ander gastehuise kan voorbeeld volg.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Anri, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Eendag streef daarna dat ons gaste tevrede en gelukkig is met hul verblyf sodat hul weer eendag terugkom.

Eendag Holiday Home
Marika V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marika V

Skoolkoshuis-gevoel en bietjie onrustig.

Die huis is pragtig en was baie netjies en modern. Ons het net nie van die idee gehou dat die huis en ingang met die eienaar gedeel word nie. Dit het so bietjie soos 'n skoolkoshuis gevoel. Ons verkies 'n huis waar ons alleen kan kuier en meer privaatheid kan hê.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dis jammer om te hoor - ons streef daarna dat gaste gemaklik kuier en privaatheid ervaar. Ons hier by Eendag het planne in die pyplyn om 'n aparte ingang vir gaste te hê, alhoewel Eendag eintlik op die boonste vlak is, soos genoem word in die beskrywing van die eenheid.

Eendag Holiday Home
Kathy H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kathy H

It was very peaceful and had awesome views of the ocean.

We enjoyed our walks on the boardwalk, and watching the waves was very therapeutic. The house was clean, beds were very comfortable and linen of good quality. We were surprised with percolated coffee and rusks which we enjoyed in the mornings looking over the ocean. I would recommend Eendag to invest in a non stick frying pan also for the price it would have been nice if they supplied a bag or two of wood for the braai area. Internet was of a poor quality, it was better working off your mobile data. All in all we had a lovely stay.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Thank you Kathy. We have attended to the Wi-Fi problem.

Eendag Holiday Home
Hanli J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli J

Waarde vir geld.

Plekkie is baie netjies en skoon met 'n beautiful view. Lekker naby aan die see.

Soria D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soria D

Stunning!

Die huis is so skoon en dit laat jou dadelik op jou gemak en dan slaan die uitsig jou asem weg! Net eenvoudig stunning!

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie vir jul baie positiewe terugvoer. As Eendaggaste hul verblyf geniet, maak dit hul eendagwense waar, né?

Eendag Holiday Home
Dalene L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Gerieflik en waarde vir geld.

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Pragtige uitsig. Skoon en netjies met baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

David P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Dit was lekker.

Netheid en pragtige uitsig.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoering.
Dis altyd goed om te hoor as ons gaste waarde vir hul geld geniet.
Jul is baie welkom om weer te kom.

Eendag Holiday Home
Sari S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sari S

Baie goed.

Alhoewel winter, het ons baie lekker daar gekuier en sal weer teruggaan wanneer die kans hom voordoen. Die enigste iets wat ons sou verander wil sien is dat die dubbelbed in die hoofslaapkamer ten minste 'n koningingrootte-bed word.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie Sari. Jy is enige tyd weer welkom. Terloops, die hoofslaapkamerbed is koningingrote. Die tweede slaapkamer is dubbelbed en derde slaapkamer se beddens enkel.

Eendag Holiday Home
Corrie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Voorwaar alles waarvoor jy kan vra!

Maretha het ons vriendelik verwelkom. Lekker ruim huis,alles was skoon en netjies. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is altyd lekker om te weet dat die gaste tuis en veilig voel . Kom gerus weer eendag terug na Eendag.

Eendag Holiday Home
Lauren M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Wat 'n fantastiese huis weg van die huis af!

Perfekte plek! Sien weer!

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie Lauren,
Dis altyd goed om te weet Eendaggaste kuier lekker, Jul is baie welkom by Eendag.

Eendag Holiday Home
Judy B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Uit die boeke.

5-ster-akkommodasie. Kan nie wag om terug te keer nie.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier in Eendag, en vir sulke positiewe terugvoering.
Kom gerus weer.

Eendag Holiday Home
Petra Y - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra Y

Heerlike vakansieverblyf.

Het heerlik gekuier. Gasheer Gerrit was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel. Pragtige uitsig.

Ryno O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno O

Bo verwagting, baie geniet.

Eendag het alles wat 'n mens benodig vir 'n lekker wegbreek naweek vir 'n gesin. Sal dit weer besoek en dit beslis aanbeveel.

Carla F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla F

Ons sien julle weer!

Alles is daar wat jy nodig het. Rustig, ruim en veilig vir kinders. Ons het heerlik gekuier.

Xylina S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xylina S

Baie vriendelike verwelkoming, baie netjies en als was perfek, geen misleidende foto's is op internet nie.

Perfek vir familie wegbreek, baie speletjies beskikbaar vir kinders.

Louise G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Lekker kuier-area en baie mooi uitsig.

Ek het die naweek saam met my familie verskriklik geniet by Eendag Holiday House. Daar is 'n baie lekker braai-area met pooltafel en 'n mooi uitsig van die see. Ek sal definitief Eendag vir enige iemand aanbeveel.

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie Louise! Dis altyd goed om te hoor en te weet dat ons gaste hul verblyf geniet en waarde vir geld kry! Kom gerus weer eendag na Eendag!

Eendag Holiday Home
D B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
D B

We had a wonderful holiday in this homely apartment with a view!

Very relaxing stay, fabulous entertaining area, quiet location but with lots of shops and close to Hermanus. Hosts were friendly and helpful at all times. Highly recommended!

Richard S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Gemaklike verblyf met pragtige uitsig!

Alles wat ons nodig het en meer is by Eendag beskikbaar. Ons bly weer Desember daar!

Eendag Holiday Home se terugvoer

Dankie Richard - Eendag se gaste se lekkerbly is ons strewe! En dat hul sal WIL terugkom!

Eendag Holiday Home
Gary S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Awesome.

Great house, great venue, awesome service.

Edward T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T

Baie lekker gebly.

Ek het saam met my kliënte gebraai en dis uitstekende plek daarvoor. Ek sal dit definitief aanbeveel. Die opvolg/terugvoering vanaf LekkeSlaap en die eienaar was ongelooflik. Baie skoon en alles in die huis is van topgehalte. Die uitsig is baie mooi en die binne-braai is natuurlik 'n wenner.

Nombuleo K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuleo K

Eendag is worth it for your money, if you looking for relaxation near the sea, Eendag is ideal.

We had a good time at Eendag as friends. It was fun we really enjoyed ourselves.

Ronel H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Awesome!

The weekend was exactly what we all needed, the weather was superb and the house and Mrs Swanepoel, was the highlight of the weekend, she's a very friendly lady and the house had everything in one would require. I would recommend Eendag anytime to others. Thanks for allowing us the weekend away.

Jaco G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Twee nagte in 'n ongelooflike lekker woning.

Alles was soos belowe, ons is hartlik ontvang en het baie tuis gevoel. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Alwyn V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Ons het baie lekker gekuier.

Ons sal enige tyd weer gebruik maak van Me. Swanepoel se dienste. Alles was reg en dit was op geen stadium nodig om oor enige iets te kla nie.

Russell D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell D

Relaxing, a home away from home, yet better than home.

The weather was bad, which allowed us as a family to comfortably enjoy the warmth of an indoor fireplace and built-in enclosed braai area, while playing pool and table tennis, 30 Seconds and Monopoly.

Mina V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina V

Netjies en skoon, pragtige plek sal vir almal anbeveel.

Pragtige plek, netjies en skoon, veilig, waarde vir geld. Sal enige tyd vir almal aanbeveel. Hou so aan.... Dankie vir 'n lekker kuiertjie. Jannie , Mina en vriende

Belinda B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Dit was regtig waarde vir geld en die mooiste uitsig!

Dit is die ideale plek om te gaan rus met die mooiste see-uitsig. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Nadia B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Very nice. Thank you, Maretha!

Dit was baie lekker. Ons is professioneel ontvang. Die plek was netjies met 'n lekker kaggel, see-uitsig, snoekertafel en lieflike kamers en kombuis.

Marcelle L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle L

Baie gerieflik met die mooiste uitsig.

Dit was heerlik gewees met die mooiste uitsig van die see. Het heerlik gekuier en my 1-jarige seuntjie was veilig en kon die hele huis geniet. Die braaikamer is lieflik!

Flip H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip H

Baie lekker!

Dit was heerlik, naby die see! Ons kon onsself by Eendag besig hou met tafeltennis en snoeker, al het dit gereën. Als is daar wat mens nodig het. Lekker ruim, ons het nooit gevoel ons is in mekaar se pad nie.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzVn2PpxzQipECIQ7ZzPUDGTIF0w9lux6kLd5sysf8mbwHwxjmy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 64 Krige Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416504431831 19.164705276489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang