Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eendag Holiday Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eendag Holiday Home is 'n selfsorghuis net 2 minute se stap van die see af in Onrusrivier naby Hermanus in die Wes-Kaap.

Die eenheid op die eerste verdieping is ideaal vir maksimum 6 gaste en bied lieflike berg- of see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en see-uitsig. Die ander 2 kamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, dit kyk oor die berge uit en hulle deel 'n badkamer. Die hele eenheid het gefiltreerde water wat veilig is om te drink. Daar is ook Netflix en gratis WiFi.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in. Die groot leefkamer het 'n TV, 'n radio/CD-speler, speletjies en 'n heerlike kaggel. Die sitkamer maak oop op die stoep met 'n ingeboude braai en 'n snoeker- of tafeltennis-area. Hier kan jy die pragtige see-uitsigte en sonsondergange aanskou.

Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Eendag Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eendag Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzVn2PpxzQipECIQ7ZzPUDGTIF0w9lux6kLd5sysf8mbwHwxjmy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 64 Krige Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416504431831 19.164705276489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang