Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eendag Holiday Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eendag Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis wat 2 minute se stap van die see af in Onrusrivier naby Hermanus, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika geleë is.

Dié akkommodasie op die eerste verdieping is ideaal vir 'n maksimum van 6 gaste en bied lieflike berg- of see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n see-uitsig. Die ander 2 kamers, wat na die berg kyk, bied 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, hulle deel 'n badkamer. Die hele eenheid het gefiltreerde water, veilig om te drink. Netflix en gratis WiFi.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar. Die groot leefarea het 'n TV, speletjies en 'n knus kaggel. Die sitkamer maak oop op 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai, swembad of tafeltennis-area en bied pragtige see-uitsigte en sonsondergange.

Gaste parkeer voor die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Eendag Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eendag Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-straat 64, Onrusrivier, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzVn2PpxzQipECIQ7ZzPUDGTIF0w9lux6kLd5sysf8mbwHwxjmy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 64 Krige Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416504431831 19.164705276489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang