Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eiesig

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Eiesig
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gail H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Baie lekker, stil en rustig.

Dit was heerlik, die tyd het stilgestaan. Lekker vakansiehuisie en rustige omgewing.

Eiesig se terugvoer

Gail,
Dankie vir die positiewe terugvoer en jou vriendelikheid. Dit was aangenaam om jou te verwelkom. Kom kuier gerus weer!
Met dank en vriendelike groete
Tom by Holidayscape

Eiesig
Cornelius P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius P

Ons was goed ontvang en het heerlik gebly.

Goeie ligging en baie sentraal as jy Kleinmond en omliggende areas wil verken. Die matrasse in die boonste kamers was bietjie dun, maar andersins het ons lekker gebly en beveel dit graag aan. Goeie waarde vir geld.

Eiesig se terugvoer

Beste Cornelius,
Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves. Kom kuier gerus weer.
Dankie
Tom Prinsloo by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond.

Eiesig
Glenn O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn O

Wonderful, relaxing.

The host/agent who welcomed us was very friendly and explained in detail with regard to the accommodation. The house was neat and tidy on arrival with no hidden surprises. The house is located on a very quiet road and within walking distance of the lagoon and beach. Checking in and out was stress-free. Real value for money.

Eiesig se terugvoer

Dear Glenn, thank you for your stay and positive feedback. We look forward to welcoming you back again in future. With thanks and friendly greetings. Tom Prinsloo of Holidayscape on behalf of Eiesig in Kleinmond

Eiesig
Attie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie P

Dit was 'n eerste kuier in Kleinmond met vriendelike mense!

Ja, dit was ongelooflik lekker met genoeg leefruimte.

Eiesig se terugvoer

Dit was 'n plesier om Attie en sy gesin te ontvang, te verwelkom en te huisves. Hulle is enige tyd weer welkom om te kom kuier.

Dankie

Tom by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond

Eiesig
Shantall P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shantall P

Home away from home.

Very peaceful and friendly people.

Eiesig se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Shantall. We hope to welcome you back again in the near future!

Best wishes and thanks to the rest of all the ladies in your group as well.

Eiesig
Theo A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Theo A

Vakansie in 'n rustige dorp soos dit moet wees.

Verblyf was baie lekker, die huis is ideaal geleë.

Eiesig se terugvoer

Beste Theo,
Dankie vir jou verblyf en positiewe terugvoer.
Wat veiligheid betref, wys ons net graag daarop dat die huis wel 'n alarmstelsel het wat aan 'n sekuriteitsfirma se reaksie-eenheid gekoppel is, terwyl die voordeur en agterdeur albei sekuriteitshekke het en al die vensters diefwering.
Julle is egter altyd welkom om weer te kom kuier!
Met dank en vriendelike groete, Tom by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond.

Eiesig
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bb59e870b18e0be62de3fde1785eb37838e48aee265697a6023abf2b7850a196317529f3eec42939e782b328394ddb883c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 31 Esseboom Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3353515 19.039074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang