Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eiesig

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Gail H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker, stil en rustig. Dit was heerlik, die tyd het stilgestaan. Lekker vakansiehuisie en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Eiesig
Gail, Dankie vir die positiewe terugvoer en jou vriendelikheid. Dit was aangenaam om jou te verwelkom. Kom kuier gerus weer! Met dank en vriendelike groete Tom by Holidayscape

Cornelius P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons was goed ontvang en het heerlik gebly. Goeie ligging en baie sentraal as jy Kleinmond en omliggende areas wil verken. Die matrasse in die boonste kamers was bietjie dun, maar andersins het ons lekker gebly en beveel dit graag aan. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Eiesig
Beste Cornelius, Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves. Kom kuier gerus weer. Dankie Tom Prinsloo by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond.

Glenn O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderful, relaxing. The host/agent who welcomed us was very friendly and explained in detail with regard to the accommodation. The house was neat and tidy on arrival with no hidden surprises. The house is located on a very quiet road and within walking distance of the lagoon and beach. Checking in and out was stress-free. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Eiesig
Dear Glenn, thank you for your stay and positive feedback. We look forward to welcoming you back again in future. With thanks and friendly greetings. Tom Prinsloo of Holidayscape on behalf of Eiesig in Kleinmond

Attie P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Dit was 'n eerste kuier in Kleinmond met vriendelike mense! Ja, dit was ongelooflik lekker met genoeg leefruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Eiesig
Dit was 'n plesier om Attie en sy gesin te ontvang, te verwelkom en te huisves. Hulle is enige tyd weer welkom om te kom kuier. Dankie Tom by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond

Shantall P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Home away from home. Very peaceful and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Eiesig
Thank you for the positive feedback, Shantall. We hope to welcome you back again in the near future! Best wishes and thanks to the rest of all the ladies in your group as well.

Theo A
Lang verblyf
3.6
Des 2023

Vakansie in 'n rustige dorp soos dit moet wees. Verblyf was baie lekker, die huis is ideaal geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Eiesig
Beste Theo, Dankie vir jou verblyf en positiewe terugvoer. Wat veiligheid betref, wys ons net graag daarop dat die huis wel 'n alarmstelsel het wat aan 'n sekuriteitsfirma se reaksie-eenheid gekoppel is, terwyl die voordeur en agterdeur albei sekuriteitshekke het en al die vensters diefwering. Julle is egter altyd welkom om weer te kom kuier! Met dank en vriendelike groete, Tom by Holidayscape, namens Eiesig in Kleinmond.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseboom-weg 31, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bb59e870b18e0be62de3fde1785eb37838e48aee265697a6023abf2b7850a196317529f3eec42939e782b328394ddb883c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 31 Esseboom Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3353515 19.039074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang