Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight Bells Mountain Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adriaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Altyd weer teuggaan akkommodasie. Uitstekende omgewing en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Hi daar, Adriaan - baie dankie dat julle onlangs ons hotel gekies het vir julle wegbreek! Ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang in ons pragtige deel van die wêreld. Vriendelike groete, Billy.

Cliff S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Peaceful setting and great service. Enjoy a charming stay in the old hotel, highlighted by great service, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Hi there, thank you for staying at our beautiful hotel recently, and for your kind review. It is much appreciated. We pride ourselves on our old-school charm and hospitality and hence, I am very glad to hear you enjoyed your stay with us. We look forward to the next opportunity to host you. Keep well and kind regards, Billy Engelbrecht.

Shemeema P
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

We had a wonderful stay at Eight Bells Mountain Inn. Relaxed and rejuvenated. We had problems with the shower in the rooms we were originally booked into, but we received excellent service and they changed our rooms the next day. The new rooms were much better. The rooms we were originally booked into need to be upgraded though. The views were stunning, and there is quite a lot to do at the inn: bowls, squash, tennis, table tennis, billiards, board games, and a library, so lots to keep ourselves busy even with 3 days of rain. Our breakfast was good, and they attended to our special halal needs. Supper was a bit of a problem due to our special halal requirements; we didn't have much to choose from during our 7-day stay, but the staff was very accommodating to all our needs. We really enjoyed our stay, and the staff were very friendly, helpful, and accommodating. However, due to our special needs, we would have loved a mini kitchen with a microwave and a mini fridge to make some of our own meals. The only thing missing for us. The WiFi was really very bad, and something really needs to be done about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Pragtige tuine en natuurskoon Pragtige skoon en netjies sal beslis die hotel by familie en vriende aanbeveel. Die Bestuurder Billy Engelbrecht en sy personeel gee uitstekende diens vriendelik en hulpvaardig gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Hi Sanet Baie dankie vir jou besoek en pragtage beskrywing van Eight Bells - word waardeur. Ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike Groete Billy

Soekie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Heerlik. Baie lekker gekuier, net jammer die internet was die laaste dag af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Baie dankie dat u by ons kom bly het en dat u die tydjie hier so geniet het. As gevolg van baie slegte weer Sondag, was ons hele area se krag af tussen 11:30 en 17:30. Ongelukkig beteken dit dat die Telkom stasie waar ons data en Internet vandaan kom ook af was. Ons is baie jammer dat u nie vir daardie tydperk enige Internet toegang gehad het nie. Ons sien uit na u volgende besoek.

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Baie aangename verblyf wat ek vir enigeen kan aanbeveel. Een van die hoogtepunte van my vakansie. Die personeel is baie vriendelik en professioneel, die ete deftig en lekker. Die kamers/hutjies netjies en skoon. Dan is daar natuurlik baie lekker staproetes om te volg. Sal beslis weer gaan. Kan net nie te lank bly, want dan sal jy jou sak moet skud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Ons is baie bly om te hoor dat u en u familie julle tydjie hier by Eight Bells so geniet het. Dankie dat julle vir ons gekies het vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer eersdaags hier te verwelkom.

Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Vriendelike en goeie diens. Sal Eight Bells beslis aanbeveel. Sal beslis weer gaan en vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Baie dankie, ons wardeer die mooi woorde en dat julle by ons kom bly het.

Jürgen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2017

Nice hotel in a lovely mountain area. We had some lovely days in this hotel. The premises belonging to it are huge and you can do nice hikes without leaving them. The buildings are okay, but could need a renovation in the next years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Thank you for your review and kind words. Our property is more than 85 years old and we have a ongoing renovations programme in place to ensure that everything is in mint condition. Thank you again for visiting us.

Carel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Wonderlik! Netjies. Baie vriendelike personeel. Kos baie lekker. Uitsig en rustigheid onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Baie dankie dat U by ons kom kuier het en vir die wonderlike woorde in U resensie. Dit word opreg waardeer. Sien uit na julle volgende kuier.

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Sielsverrykend. Dit was so lekker om so in die natuur te kon wees en wakker word. Die kos natuurlik uit die boeke (tops!). Beplan alreeds aan die volgende besoek wat baie beslis langer sal wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Eight Bells Mountain Inn
Thank you so much for your positive review and for staying with us, it is much appreciated. We are certainly looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R328, aan die voet van die Robinson-pas, Ruiterbos, Mosselbaai-distrik, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98d9d79a6be2747c90c92e0e8af7f3034cd8c902ca6c6bdbd00e6b822ca21d28f7b83305776610b54362d33884ca526f7f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 On R328 Foot of Robinson Pass Ruiterbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.936310431248 22.037522792816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang