Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Tuin

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eight on Tuin is geleë in die hartjie van Franschhoek. Hier is hope pret vir gesinne en ruim tuin-suites. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n stil straatjie wat stapafstand is van die hoofstraat.

Daar is 3 eenhede wat elk eenvoudige styl, gerief en ruimte bied. Elk van die 3 eenhede is ingerig met en suite-badkamers wat spog met groot storte. Ander geriewe in die kamers sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het ekstra-lengte koninggrootte-beddens (wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek).

Die kamers het almal dubbeldeure wat oopmaak op 'n privaat tuin en daar is gratis WiFi beskikbaar.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Marcus C
Saam met vriende
5.0
Beautiful room within walking distance of major attractions in Franschoek. We were welcomed by our host and had a lovely stay. The prop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Laura K
5.0
Perfekte ligging en pragtige geriewe. Ons het 'n heerlike naweek gehad in Franschhoek. Eight on Tuin is die perfekte plek om te bly!
Feb 2024
Beatrice W
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster. Alles was perfek en pragtig.
Okt 2023
Andre D
4.8
Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Die kamer, tuin en area rondom was skoon en netjies. Ek sal weer daar slaap.
Jun 2023
Sanet S
Saam met vriende
4.8
Rustige oornagbestemming. Ons het al 3 eenhede gebruik. Pragtige tuin, goed toegeruste, netjiese en gerieflike eenhede. Het niks kort gekom nie, als w...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eight on Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb2340df8daf2bc3fe210e1f40544ac65bc87d2232c4fc71266206f8343931df40f5b2fd205d6f991e679f5041c0bd1481f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Tuin Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911656 19.125206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang