Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Gran Chaparral Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hestelle S
1 nag
5.0
Aug 2023

Lekke! Dankie en diens was vinnig en alles was op tyd en alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Gran Chaparral Guest House
Baie dankie ons is bly dat u tevrede was met die diens en dankie vir die review, ons waardeer dit opreg. Baie dankie dat U by ons oornag het. Elsabe en Erna

Christa J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Kan enige tyd aanbeveel. Alles wat ons wou hê. Baie netjies en stylvol, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Gran Chaparral Guest House
Goeie dag Christa Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Dankie dat jul gekies het om van ons Gaste Huis gebruik te maak. Groete, Elsabe.

Michelle D
1 nag
4.8
Aug 2018

Eienaars is so vriendelik en behulpsaam en die gastehuis is absoluut stunning. Dit was baie aangenaam en die ontbyt was heerlik. Mense vriendelik en ekt baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes Z
1 nag
4.4
Jul 2018

Lekker personeel. So 'n bietjie weg vanaf die besienswaardighede, maar die plek is self baie lekker, lieflike personeel. Ook goed met kinders siende dat hulle hasies, 'n paar hoenders en perde het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska W
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Baie vriendelike diens en baie lekker kos. Ek sal definitief El Gran Chaparral gastehuis aanbeveel, dit is baie mooi en hulle diens is wonderlik. Hulle etes is ook van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Gran Chaparral Guest House
Baie dankie vir die vir die terugvoer Ronel. Dit was 'n plesier om Mnr Smit by ons te akkommodeer. Groete Elsabe

Ilze J
1 nag
4.8
Okt 2016

Netjies en skoon met 'n vriendelike gasvrou. Pragtige, netjiese en skoon akkommodasie. Heerlike ontbyt en baie vriendelike en behulpsame bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Gran Chaparral Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer Ilze en dankie dat jul by ons gastehuis bespreek het. Ek hoop jou seun het gou herstel. Groete Elsabe

Trysie C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2016

Baie lekker plekkie! Baie oulike plekkie, skoon en netjies en ontbyt was baie lekker! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
El Gran Chaparral Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer Trysie, ons waardeer dit. Groete Elsabe

Mvelase C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2015

The service was beyond expectations. Very warm welcome and friendly staff. We had such a spectacular time. They go the extra mile to make sure their guests are comfortable and satisfied. I can`t wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
El Gran Chaparral Guest House
Good day Connie, Thank you so much for staying at El Gran, it has been a pleasure accommodating you. Thank you for the great review. Hope to see you again soon. Regards, Gerhard and Elsabe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joan-weg 58, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaI4wChcCUPVdhsVrHjMG7W5KwxgsIqm0XNxlpRn36FAkQzPjOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 1) 8 5 1 5 58 Joan Road Winternest 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.657232303174 28.120052127647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang