Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Private Collection

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn bied luukse woonstelle wat toegerus is om voorsiening te maak vir die oordeelkundige vakansieganger of sakeman.

Eldorado Private Collection bied volledig toegeruste eenhede wat 1 tot 4 persone kan akkommodeer in ons bachelor-eenhede, waarna verwys word as Studios en 2 - 6 persone in ons 2-slaapkamer-eenheid. Koninggrootte-beddens, sowel as enkelbeddens is beskikbaar. Alle eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en het sitareas en kombuisies.

Geriewe in die kamer sluit DStv met hotelpakket in, wat al die sportkanale insluit, lugversorging en daar is gratis WiFi in al die eenhede.

Ander geriewe sluit veilige onderdakparkeerplek, 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n privaat swembad vir die eksklusiewe gebruik van ons gaste in.

Kom ervaar hoekom ons gaste aanhou terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 187 resensies vir Eldorado Private Collection
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado Private Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a1d0282f888617b05ed75527b8bdd66a0712704c8f261f502bf4bbb35c39b9abdaf09053724588cec3bc5ba1ca8344acf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 187 5 1 5 Cnr Buitekant Str & Van der Riet Str Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.582412185689 22.193874839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang