Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Nature Reserve 253

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

'n Siels-vervullende naweek! Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die huisie was silwerskoon en daar is alles en nog meer wat ons nodig gehad het, veral in die kombuis. Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier by ons!

Cherie M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons kuier graag weer. Ons het 'n wonderlike en warm ervaring gehad by Uitspan 253. Als wat jy benodig van ekstra eetgerei, groot badkamers vir elke kamer en WiFi-konneksie, om jou kuier te geniet in die bosveld was beskikbaar. Die swembad en winkel was stapafstand van die huisie, wat dit vreeslik gerieflik gemaak het. Ons kan nie wag om weer te besoek en rustig wakker te word tussen al die diere nie. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Marie D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sensational. Amazing property. Incredibly well appointed and feels like you are in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
Mabalingwe Nature Reserve 253
Thank you for your feedback. Hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anél Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergpad, Mabalingwe Elephant Lodge 253, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e08c52df2e1928c68c273af37096d01b9ab6f7370e742ead3ecb279bcd1ad5cdb3681cec6e1085182d1c77da411b2eb03a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Rooiberg Road 253 Mabalingwe Elephant Lodge 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823000262415 28.061744256441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang