Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Elephant Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir @Mabalingwe Elephant Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jana M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Rustig en ontspannend.

Dit was baie lekker. My seuntjie het die vlakvarke so geniet. Sal dit aanbeveel vir almal.

Mariska V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Was 'n magical plek.

Tlou Lodge het ons harte gesteel. Daar is soveel om te doen en die gidse en personeel is fabulous. Beplan al klaar ons volgende naweek daar. Als is skoon en netjies en die natuur is beeldskoon rondom jou. Kan nie genoeg van die plek kry nie!

Elvera V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvera V

Very enjoyable stay, excellent value for money.

Very clean and neat unit and well equipped for the stay. Wonderful to wake up and be graced by the presence of pheasants, warthogs and njala in the garden!

@Mabalingwe Elephant Lodge se terugvoer

Dear Elvera
Thank you for your stay. Glad you enjoyed it and look forward to seeing you again soon.

@Mabalingwe Elephant Lodge
Gavin B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

We fully enjoyed the getaway.

The accommodation was perfect, had everything one would need to have a great relaxing stay. Sitting on the porch sipping our morning coffee we were greeted by a family of warthogs, mongoose and an array of bird life. Thank you for the memorable weekend.

@Mabalingwe Elephant Lodge se terugvoer

Dear Gavin,
I'm glad you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.

@Mabalingwe Elephant Lodge
Lawrence R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence R

Beautiful resort with beautiful house.

I enjoyed the stay and will be coming back, if prices don't go up.

Kristy E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristy E

The house was neat and tidy and perfect for our family - we had a great time!

We had a wonderful time at Tlou Lodge. It was perfect for our family. The house was neat and tidy and everything in working order. DStv stopped working for a short time but we contacted the person on duty and it was sorted out promptly. Will definitely go back.

@Mabalingwe Elephant Lodge se terugvoer

Hi Kristy,
Great to here you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.

@Mabalingwe Elephant Lodge
Leeto L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leeto L

Quiet, serene surroundings, very relaxing.

Really enjoyed our stay, the amenities and the entertainment were very good.

Riana D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlik.

Was baie lekker, sal weer gaan.

Madri S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri S

Luukse huisie met die bosatmosfeer!

Baie moderne, netjiese eenheid. Vriendelike diens en lekker verblyf! Sal aanbeveel vir enige persoon wat lief is vir die bos en stilte!

Annelize D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D

Was wonderlik gewees!

Sal beslis weer besoek, baie geniet.

Arno D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno D

Lekker verblyf, braaitoerusting en skottelgoedseep kort aandag.

Skottelgoedseep sal goed wees. Braaigeriewe limited.

@Mabalingwe Elephant Lodge se terugvoer

Beste Arno,

Ons is bly julle het lekker gebly.

Ek wil jou ook bedank vir jou terugvoer, ons sal na die braaigeriewe kyk. Op die stadium is daar 'n losstaande braaier en ook 'n rooster wat in die boma gebruik kan word.

Die eenheid word daagliks gediens wat skottelgoed was insluit. Dit is egter 'n selfsorgeenheid en skottelgoedseep word nie verskaf nie.

Groete,
Tlou Lodge 150 - bestuur

@Mabalingwe Elephant Lodge
Annette W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette W

Very relaxing, with all necessary amenities nearby.

If a deposit is paid for inventory, in case things go missing or are broken, it would be nice to make sure everything that is supposed to be in the lodge is there to start off with. Maybe mosquito nets on a window, seeing there is no air-conditioning and it would be nice to open windows at night.

Attie G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie G

Aangenaam verras en het dit baie geniet.

Dit was baie lekker en het dit baie geniet. Ek het een probleem gehad en dit was dat die sleutel van die eenheid nie beskikbaar was soos voorgeskryf nie en het twee ure daardeur verloor totdat ander plane gemaak was om sleutels vir eenheid te verkry.

@Mabalingwe Elephant Lodge se terugvoer

Beste Attie

Dankie vir jou terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.

Ek is baie jammer vir die ongerief rondom die sleutel. Om sulke ongerief te vermy vra ons juis dat die besprekings vorm, 3 dae voor aankoms voltooi en terug gestuur word.

Groete

@Mabalingwe Elephant Lodge
Suzel H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Suzel H

Het nie die gevoel van die bosveld gehad nie.

Die eenheid was mooi skoon. Maar die foto's op die website is baie misleidend. Die foto's skep die indruk dat die eenheid omring is met bosveld. Maar wanneer mens op die patio sit het jy 'n uitsig reg op die parkeerarea. Glad nie die idee wat die foto's skep nie. Baie teleurstellend, nie die geld werd nie.

@Mabalingwe Elephant Lodge se terugvoer

Beste Suzel,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer dat dit jou ervaring was.
Ons is uiteraard sentraal geleë en loop afstand van Mabalingwe se hoof geriewe wat ons ligging baie populêr maak.
Beste wense.

@Mabalingwe Elephant Lodge
Almarie R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie R

Fantasties!

Privaat, sentraal geleë in reservaat, loopafstand van swembaddens en restaurant. Ons het dit vreeslik geniet, sal vir seker gou weer 'n naweek by Tlou Lodge bespreek!

Tiffany M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiffany M

Very nice environment. Love the place.

The place was stunning.

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyZjliNDA0LTcxY2ItNDZkNS1hZjY5LTAzYzEyODI4YjZhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822515746334 28.061544727389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang