Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emmarentia Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niger-weg 27, Emmarentia, 2029, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Emmarentia Guest House het 'n gerieflike ligging in Emmarentia in Johannesburg, naby die Johannesburg Botaniese Tuine, Emmarantiadam, Sandton City Winkelsentrum en die Rosebank Kunsvlytmark.

Die gastehuis bied verblyf in 7 kamers wat almal hul eie en suite-badkamers het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kamers is vir selfsorg toegerus en het hul eie kombuisie.

Ontbyt kan elke dag in die eetarea geniet word.

Daar is sitplek op die stoep, asook 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Razia M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable, relaxing and value for money. A pleasant and awesome one. The environment is stunning, modern and meets your personal cultur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Liesl P
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese verblyf, hoog aanbeveel! Ek het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige gastehuis met ruim, gerieflike en netjiese kamers/geriewe, heerlike ontb...
Sien meer
Apr 2024
Drika L
5.0
Uitstekend. Pragtige plek. Baie vriendelik ontvang. Sal vir enige iemand aanbeveel.
Apr 2024
Willie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit vir vriende aanbeveel. Rustig, veilig, skoon en vriendelike personeel.
Feb 2024
Michele P
Saam met vriende
5.0
Mooi, skoon, netjies, veilig & wonderlike gasheer. Ons het heerlik gebly! Behalwe vir die mooi, skoon, netjies verblyf met 'n heerlike ontbyt het die ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rich Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Niger-weg 27, Emmarentia, 2029, Gauteng
  • Gaste dink Emmarentia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niger-weg 27, Emmarentia, 2029, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d71ea2b95337c9a957ac2ef94814c8a1ae95f492dedd7784eec86735adf9fd0995f280414158defd93f93bc4667f0dcdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 27 Niger Road Emmarentia 2029 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.169540552549 28.012540525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang