Emzini Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 32, Buccleuch, , 2090, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emzini Apartment is in die stil, lowerryke voorstad van Buccleuch in Johannesburg geleë en bied 3 luukse selfsorgwoonstelle. Dit is naby Sandton, Woodmead, winkelsentrums en restaurante. Die eenhede is in 'n inheemse tuin van 17000 m² geleë en bied die ideale bestemming om in Johannesburg te ontspan.
Elke eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met breekware, eetgerei, yskas, stoof en mikrogolf. Meubels sluit 'n dubbelbed, tafel, leefarea en TV met DStv in.
Onderdak-parkeerplek word voorsien. Linne en handdoeke word twee keer 'n week vervang. WiFi-verbinding is beskikbaar. Die privaat gimnasiumgeriewe is oop vir gaste. Daar is 'n beskutte boma en braaigeriewe vir gaste.
Die woonstelle is op die eerste verdieping en is nie gepas vir kinders of rolstoelgebruikers nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mullerstraat 32, Buccleuch, , 2090, Gauteng
- Gaste dink Emzini Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 32, Buccleuch, , 2090, Gauteng