Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanted Guests

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Abraham S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyable. The stay was comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adalene
Enchanted Guests
Thank you so much for taking the time to review us. It was a privilege to have you and your wife with us.

Vanessa W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Verblyf baie aangenaam gewees. Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf was lekker en gemaklik. Die slaapkamer ruim met 'n groot badkamer. Die enigste nadeel is dat die badkamer sonder 'n deur is en bietjie ongemaklik is. Toegang na die verblyfplek deur die garage gemaklik, maar die opdraand en afdraand op die los teëls en grond ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein-Karoo-straat 6, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f4c522bdb65f0dbb86bfbf5f088c32887f48981dfbc07c1a51f67c141efbefd307f49db865dc519d7d22a919cae6d22c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578621336048 22.197473013511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang