Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape @ Butterfly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Escape @ Butterfly
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Debbie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

A home away from home.

The house was spacious, clean, and had everything we needed for a comfortable stay, so you'll feel right at home. The accommodation exceeded our expectations in every way, providing a truly memorable experience. Santie was incredibly friendly and helpful, making us feel welcome even before we arrived. You can easily access Kruger National Park from Marloth Park or simply enjoy the peaceful atmosphere of the bushveld. We especially enjoyed the visits from the zebras, kudus, warthogs and cute bush babies at night. We would highly recommend this accommodation to anyone visiting the area.

Jacques T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Baie lekker gekuier en gerus.

Escape @ Butterfly is 'n baie prakties uitgelê met meer as genoeg pakplek. Die wasmasjien was 'n aangename verrassing. Daar was 'n paar issues, maar die gasheer het ons voorberei en het ook dadelik enige issues aangespreek en opgelos - baie dankie. Ons het baie lekker gekuier en ons diere familie het ons elke dag vermaak. Alles was net wonderlik.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves. Baie dankie dat julle so baie moeite gedoen het om die diere te voorsien van kos. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Escape @ Butterfly
Adele B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Super comfortable, with everything you need.

This is the second time we have stayed at Escape @ Butterfly and can highly recommend it to anyone wanting to stay in Marloth. It is so comfortable, has everything you are looking for in accommodation on holiday and is situated close to the viewpoints to enjoy looking into Kruger.

Adele B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Lovely! Would happily recommend Escape @ Butterfly to anyone.

Absolutely awesome stay option! Everything you can think of is available. Communication with us was fabulous. Location is perfect - super close to the Crocodile River. The constant flow of animals around the house was lovely, and the bushbabies every night were a real treat!

Christien W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christien W

Naby uitkykpunt. Netjies. Pragtige kombuis. Alles wat nodig is. Heerlik!

Wonderlike groot lapa. Heerlike stoep vir kindertjies. Veilig! Net so mooi soos foto's.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Ons is verheug dat julle lekker gekuier en gerus het. Baie dankie ook vir die mooi komplimente. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Escape @ Butterfly
Tilda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilda M

Fantasties.

Ons het so lekker gebly. Baie skoon. Santie is baie behulpsaam. Ek beveel die verblyf regtig aan! Dankie vir vriendelike hulp.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Hoop om jou binnekort weer te sien.

Escape @ Butterfly
Alicia O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia O

Ongelooflik.

Dis 'n lieflike huis in die perfekte area. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het om 'n heerlike vakansie te hou. Vir seker waarde vir geld.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Maak ons harte bly as ons gaste heerlik gebly het. Baie dankie.

Escape @ Butterfly
Charne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne M

Wonderlike ervaring.

Regtig 'n wonderlik tuiste. Ons het elke oomblik geniet, baie diere wat elke dag hul besoek aflê. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Ons is bly dit jul wegbreek aan al jul verwagtingine voldoen het en dat jul lekker gerus het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Escape @ Butterfly
Stienie N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N

Hoewel dit 'n erge warm 39 grade was, het ons die huis en Marlothpark baie geniet en lekker gerus.

Die naam Escape@ Butterfly doen die huis waarlik gestand. Ons kon werklik van alles "escape". Dit is 'n netjiese, ruim, baie goed beplande en goed toegeruste huis. Die stoep is ook heerlik groot met uitsig oor die bos en swembad wat nuttig te pas gekom het. Baie dankie ook aan die gasvrou wat ons tegemoet gekom het om vroeër in te klok. Ons sal die huis beslis weer besoek en ook aanbeveel.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Ons is bly dit jul wegbreek aan al jul verwagtinge voldoen het en dat jul lekker gerus het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Escape @ Butterfly
Chantel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Regtig die moeite werd.

Wat 'n ongelooflike naweek.

Sarita D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

'n Stukkie hemel in die bos.

Ons het heerlik gebly by Escape @ Butterfly. Melanie was baie vriendelik en hulpvaardig. Dis swembad het 'n veiligheidseil gehad wat definitief handig te pas gekom het met ons woelige 4 jarige. Ons sal definitief weer daar wil bly.

Kevin H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin H

Comfortable, affordable.

Good location within the park. The owner, Santie, is exceptionally helpful by providing important and useful information. The house had everything one needs for a comfortable stay.

Escape @ Butterfly se terugvoer

So happy that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Escape @ Butterfly
Dirk C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Het dit baie geniet.

Het dit baie geniet, was daar saam met familie. Ons het baie wild gesien by die huis se swembad. Sal dit definitief weer oorweeg in die toekoms.

Wilhelm K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K

Uitstekend. Besondere diens.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Riana P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heerlik ontspan!

Pragtige huis, gerieflik ingerig met lieflike stoep. Als wat jy nodig het, tot 'n klein gasstofie.

Mervyn E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn E

Our stay was absolutely fantastic, comfortable and pleasant.

Words are few to describe the incredible time we had at Escape@Butterfly. The house is beautiful and has all the amenities one would need for a comfortable and relaxing holiday. The dishwasher & washing machine are an absolute gem (definitely needed this with the little ones). The pool and deck area overlooked the bush and we had many animals visiting us and eating right out of our hands (animal food bought at the local store). But the cherry on the cake was the resident bush babies who loved the bananas we put out for them and entertained us every evening with their incredible "flying" tactics between the trees. This holiday was simply out of this world and one that our family desperately needed. Melanie (owner/host) was amazing and when we had a question or 2 she answered immediately.

Michelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Comfortable, wonderful stay.

We were originally booked into different accommodations in Marloth but had to find somewhere else (as it was appalling, to say the least); thankfully, things worked out for the best when we saw Escape @ Butterfly was available. It's a fantastic holiday home - well maintained, comfortable beds, well furnished, plenty of fridge and freezer space, a gorgeous stoep with braai facilities and a plunge pool, lovely bush view, and quite private as well. We had lovely visits from the local zebra, wildebeest, bushbuck, duiker, kudu, warthogs, mongoose and bushbabies, with a fruit bat showing up for a surprise evening visit as well. The host (Melanie) was exceptional, sending us regular messages of sightings along the river and being available for any queries. She was quick to respond to any queries we had and very warm and welcoming when we arrived. It really was a magical stay and we will likely stay here again in the future.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Thank you Michelle, we are very happy that you enjoyed your visit and all the animals. It is a special place for us and we're always pleased when our guests enjoy their stay.

Escape @ Butterfly
Sibongile N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N

It was fantastic holiday.

Thanks to Melanie we had a lovely holiday with my family and it was a quiet and private place.

Gail C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail C

Family breakaway.

What a lovely home, had everything required and more. Host was very helpful and communicated throughout our stay. Been to Marloth many times but this was one of our favourite places. Bushbaby was a bonus every night and the animals came throughout the day. Amazing place to stay, well recommended.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Thank you for being a great guest. We are so glad to hear you enjoyed your stay.

Escape @ Butterfly
Delicia W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delicia W

Lovely

The whole family enjoyed it, it is a beautiful place and so peaceful.

Oswald M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald M

Absoluut wonderlik!

Ons het dit so geniet dat ons besluit het om nog ’n dag te bly. Ons het al in baie plekke in Marloth gebly maar Escape @ Butterfly sal nou altyd eerste keuse wees.

Rolien C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien C

Wow! Baie mooi plek, goed toegerus, veilig, baie skoon en netjies. Was 'n fees.

Dis 'n baie gerieflike plek met baie spasie, baie goed toegerus, veilig met die alarm en die diere was volop op ons stoep. Die eienaar het ons goed op hoogte gehou en seker gemaak ons kom absoluut niks kort nie. Sy het moeite gedoen oor vrae wat ek gehad het en selfs spesiaal 'n ekstra kaart gekoop. Gaan beslis die ekstra myl. Melanie, dankie dat jul jul huis met ons gedeel het. Ons kom vir seker weer en kan dit aanbeveel vir enige iemand.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige kompliment. Julle was 5 ster gaste. Marloth is vir ons 'n baie spesiale plek en dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste dit ook geniet.

Escape @ Butterfly
Annatjie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie L

Tuiste weg van huis af.

Alles wat nodig was, was daar netjies linne, handdoeke ens. Heerlike rusbanke en die wild wat uit ons hande geëet het was 'n wonderlike ondervinding. Die interaksie met eienaar het dit baie gemaklik gemaak. Dankie Melanie.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annatjie, jy was 'n ster gas!

Escape @ Butterfly
David R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Fantastiese verblyf in 'n stil omgewing.

Ons het heerlik gekuier! Alles is skoon en netjies. Die besoekers (diere) is ’n groot bonus!

Lisa N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N

Beautiful home with the luxuries needed for a fabulous holiday.

We thoroughly enjoyed our stay and the WiFi, dishwasher and washing machine are a great bonus to allow more relaxation time. Melanie is a wonderful and attentive hostess. The home is immaculately clean. Will definitely be returning.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Thank you very much for sharing your experience at Escape@Butterfly. We are very glad that you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you back. Thank you for taking care of our bush house, you were perfect guests.

Escape @ Butterfly
Hein H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein H

Netjiese plek, soos geadverteer.

Goeie kommunikasie deur eienaar. Lekker wegbreek.

Laura R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura R

Absoluut fantasties

Baie dankie vir ‘n heerlike kuier. Amazing plek, alles wat jy nodig het. Eienaars is betrokke en gasvry en behulpsaam. Regtig lekker plekkie!!!

Escape @ Butterfly se terugvoer

Liewe Laura, ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf by Escape@Butterfly geniet het. Dit is altyd lekker om wonderlike gaste soos jy te verwelkom.

Escape @ Butterfly
Annelie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Netjiese huis in Marloth met alles wat jy nodig het om te rus.

Netjiese en ruim huis met alles wat jy nodig het. Die plaspoel is 'n wenner en die buite-area is ideaal vir 'n gesellige kuier. Daar was baie diere om die huis en selfs die nagapie het saans kom piesangs eet. Melanie het heeltyd in kontak gebly om seker te maak dat alles reg is. Ons het elke oomblik geniet en was baie bly dat ons hier bespreek het.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer oor Escape@Butterfly! Dit is vir ons 'n baie spesiale plek en dis kosbaar wanneer ons gaste dit net soveel soos ons geniet.

Escape @ Butterfly
Pieter S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Al my verwagtinge oortref.

Dave en Melanie het van die eerste dag van my bespreking (weke nog voor ek eens opgedaag het) alles gedoen my my welkom te laat voel. Alles wat ek nodig gehad het was daar en meer. Ek het my hart verloor op die nagapies. Dave, Melanie, dankie dat julle julle huis vir my opgemaak het. Ek beslis weer daar gaan bly - my home away from home.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Pieter,
Jy is welkom terug enige tyd!
Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly jy het die huis geniet.

Escape @ Butterfly
Marieth P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth P

Luxury in the African bush.

There is an amazing feeling of being connected to the wild at Escape. Not only is the house situated among the bushes in the Marloth Park Reserve, a hundred or so metres from the Crocodile River, but with an abundance of (non-predator) animals passing by (and stopping at) your door, and with the sunrise streaming through your windows, it's Africa showing off. The house has everything you could ask for, including a dishwasher, washing machine and regular evening visits by bush babies and other nocturnal creatures. Clean, secure, spacious and comfortable, with a covered car port, huge patio and welcoming splash pool, it's the perfect base for a trip to Kruger: less than 30 minutes from Crocodile Bridge Gate and a fraction of the price you'd pay for similar accommodation in a rest camp in the Kruger itself. Don't hesitate, book as soon as you can!

Escape @ Butterfly se terugvoer

Dear Marieth, thank you for your lovely review. We are so glad when our guests enjoy our bush house as much as we do. We hope to see you again.

Escape @ Butterfly
Karen G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Baie netjies, skoon en huislik.

Die verblyf kan aanbeveel word vir enige iemand wat 'n lekker in die bos wegbreek wil hê. Als is baie netjies, skoon en als wat jy nodig het om te rus.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die wegbreek geniet het! Julle is welkom terug enige tyd.

Escape @ Butterfly
Marc A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc A

The perfect escape!

We were very happy during our stay at Escape@Butterly, Melanie sent us the travel and living arrangements in advance not to mention being a phone call away ensuring a smooth self check-in and a wonderful 3 day retreat. Escape@Butterfly is a friendly cozy little house with all you need amenities and impeccable cleanliness - we thoroughly enjoyed the stoep/braai and pool area all within a few steps apart making spending time outside so much more sociable. Thank you for a wonderful time spent in your house, we highly recommend staying here and we’ll most certainly visit you again.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Thank you, Marc! We love our bush escape and it is so wonderful when our guests enjoy it as much as we do!

Escape @ Butterfly
Hannelie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Baie lekker.

Dis 'n great huis - ruim en skoon. Heerlike groot kuierstoep. Beslis aanbeveelbaar.

Lukas K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Lekker gemaklike huis vir vakansie.

Escape@Butterfly word hoogs aanbeveel vir familie wat 'n lekker vakansie in die bos wil geniet. Als is beskikbaar daar, jy hoef letterlik net jou kos, klere en kamera saam te neem. Baie dankie, Melanie.

Eddie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

I cannot praise the accommodation, ambiance and the owners enough. It truly is stunning accommodation in every way.

Melanie and Dave were very informative and a pleasure to talk with, as were all of the staff at Martloth Park. The house was absolutely fantastic and extremely comfortable. Thank you so much for a lovely holiday.

Juandre J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre J

Lieflike plek in die perfekte ligging waar baie diere daagliks kom hello sê.

Dit is 'n perfekte plek vir 'n wegbreek. Dis altyd skoon en netjies en ek sal vir seker nie 'n ander plek volgende keer bespreek. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Escape @ Butterfly se terugvoer

Baie dankie Juan! Ons is bly jy het die huis geniet. Sien jou volgende keer.
Vriendelike groete,
Melanie

Escape @ Butterfly
Matilda B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Pragtige, netjiese, gerieflike huis.

Ons sal Escape@Butterfly beslis weer besoek. Huis het pragtige gemaklike moderne meubels. Beddegoed en kussings was in goeie toestand. Alles wat jy nodig het is in die huis.

Hannetjie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V

Baie lekker, netjies, 'n plesier om daar in te stap en te weet: hier wil ek bly.

Baie lekker, sal dit vir enigeen aanbeveel en die diere wat ons besoek was uit die boeke.

Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b69979ed3ef401328be192ce30c570c9a8a63db700148b1a26f721f2241f1796a9f93f506ce328d797b0b449994bf07a81c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 2338 Butterfly Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.33933 31.77946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang