Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esmar 7

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sunnet N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Excellent. Best holiday ever. Much needed break. Everything was to our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Stil, rustig en naby alles. Eie internet en DStv reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Wonderlike plek. Baie netjies, veilig en naby aan alles. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Esmar 7
Hi Martin Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Esmar7 te sien. Groete Charmaine

Leonie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Wonderlik. Esmar 7 is 'n netjiese plek sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Esmar 7
Hi Leonie Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer. Groete Charmaine

Hannetjie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Lekker ruim, netjies en skoon. Naby aan alles. Die woonstel is lekker ruim, netjies en skoon. Die dubbel =motorhuis is 'n bonus. Die mense in die kompleks is baie vriendelik en behulpsaam. Sal baie beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Esmar 7
Hi Hannetjie, Baie Dankie, ons waardeer die terugvoer en is so bly om te hoor julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer. Vriendelike Groete Charmaine Esmar 7

Lusane D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2021

Verblyf was ruim en netjies. Goed geleë. Baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Esmar 7
Lusane, baie dankie, bly julle het lekker gekuier, kom gerus gou weer.

Rikus V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Een van my beste bestemmings ooit! Esmar 7 se foto's vertel nie die ware verhaal nie. Baie ruim vertrekke met uitstekende uitsig. Kompleks word pynlik netjies gehou. Sekuriteit voortreflik. Stapafstand van winkels en strand. Uiters netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Esmar 7
Hi Rikus, Jou resensie word opreg waardeer, baie dankie! Ons is so bly om te hoor julle het die tydjie hier so geniet. Kom kuier gerus gou weer. Vriendelike Groete Charmaine Esmar 7

Ernest V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Veilig en ruim. One sal beslis weer hier kom bly. Dit is baie sentraal, veilig en baie ruim. Alles wat jy nodig het is daar..

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Esmar 7
Goeiemore Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Groete Charmaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R680
R680 R612
per nag (plek vir 6)
Vanaf R680
R680 R612
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 31, Esmar 7, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI8HuDHusqdyfOglPlAeJCFyItSxT404MJ6HpfR9OWpD5qbWad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 31 Queen Street Esmar 7 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.851647818116 30.3819664112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang