Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esprit da Sea

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Esprit da Sea is 'n losstaande drieslaapkamerhuis en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige selfsorgwegbreek. Dié vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus geleë.

Die huis is volledig gemeubileer en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n instapstort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien.

Daar is 'n eetarea met 'n tafel vir 6, 'n ingeboude braai en 'n TV. DStv Premium is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

'n Veilige, toesluit-dubbelmotorhuis is beskikbaar. Esprit da Sea is 2 minute se stap van die see af en net 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels en restaurante in Velddrif.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esprit da Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6fca2f8a1472c1364f66adf3de132bc7ce25c86ef9da695aa71bdcc3c39b3ec67704982b67cb42752b955be20c0fea46ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 5 Malgas Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68217 18.24535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang