Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eudaimonia

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Juanita S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlik gekuier en gebly. Ek het dit baie geniet en Marianna was wonderlik. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Dit was heerlik om jou beter te leer ken. Ons het die stappie in die berg saam met jou baie geniet. Vertrou ons sien mekaar weer.

Isabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Greyton is 'n rustige dorpie, 'n juweel om te verken. Eudaimonia hoogs aanbeveel. Heerlik geslaap, goeie beddegoed. Vriendelik ontvang. Lekkerste beskuit, vrugte, yoghurt en koffie. Ook die lekkerste room spray en handwas seep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir die 5 sterre. Ek sal nou dadelik jou terugvoering gee aan die dame wat my beskuit bak, asook die een wie vir my die room spray en seep maak. Hulle sal dit baie waardeer.

Adrienne T
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie mooi plek, netjies en skoon en alles wat ek nodig gehad het. Ek het heerlik gebly. Mariaan en haar man is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir die 5 sterre. Dis lekker om te weet gaste het die tydjie hier geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Good value for money. Had a good rest. Exactly what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir die 5 sterre. Was lekker om julle te ontmoet.

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die blyplek is soos sonskyn op 'n koue wintersdag. Dit is 'n baie netjiese, moderne en verfrissende kamer met 'n pragtige uitsig. Die gashere is uitstekend. Die gasvrou loer gereeld in om seker te maak alles is nog reg en vertel ook van al die aandete specials by die lokale restaurante. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar bly as ons Greyton toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie. Julle het as gaste hier gekom en as vriende vertrek. Hoop ons kan mekaar weer eendag sien as julle in ons geweste kom.

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig stil en netjies. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en gehelp met inligting van die area. Netjies alles wat nodig is. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir julle terugvoering. Lekker gewees om julle te kon ontmoet. Julle was regtig 5-ster gaste.

Matty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastiese gasvrou en heer en 'n pragtige woonstel in 'n natuurskone dorpie. Mariana en haar man het ons dadelik tuis laat voel. Die woonstel was pragtig ingerig, skoon en netjies. Daar is alles en meer as wat mens verwag. Ons het die ekstra bederfies baie waardeer, dankie Mariana! Ons sal weer daar gaan bly en hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir jou gloeiende terugvoering, Matty Brand. Julle is die tipe gaste wat ons met ope arms sal terugverwelkom.

Heinrich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Uitstekend en baie geniet. Uitstekend. Vriendelik en behulpsaam. Het baie goeie diens gelewer en goed gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Eudaimonia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.

Claudia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die kuier was aangenaam. Die plekkie is smaakvol toegerus. Dit is perfek vir oorslaap. Daar is 'n koffie/tee stasie en die gasvrou het vir ons muesli en jogurt beskikbaar gemaak. Daar is geen geriewe om self kos te berei nie en die yskas is baie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Eudaimonia
Hello Claudia, baie dankie vir die terugvoering. Jy het my aandag daarop gevestig dat mense dalk die mikrogolf kan interpreteer as 'n kosmaak fasiliteit. Ek gaan die beskrywing op my webbladsy verander. Baie lekker om julle te kon ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang