Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evert-Rust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Evert-Rust
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Percy N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Percy N

Goeie waarde vir jou geld.

Ek beveel Evert Rust aan. Die ligging is baie goed. Skoon en netjies. Alles wat jy kan benodig is daar.

Glenda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda B

Lovely.

Evert-Rust is very well-equipped. Very noisy, but easy to get to.

Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Very lovely.

It was a nice stay. Had everything we needed. We even got to feed a wildebeest and some kudu with the hand! Lacked some load shedding provisions (had to use candles) and no TV to keep a toddler busy, however it did not bother us that much. Not expected at the affordable price. Just could have been nice. Being in Marloth, located in Olifant Street (main road) isn't really a problem.

Annette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Heelwat diere het die plek besoek.

Verblyf geniet, alles beskikbaar wat nodig is. Verkeer buite is bietjie steurend; dit kan meer privaat wees van die pad af.

Leonie E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie E

Verskriklik aangenaam.

Baie lekker - dankie.

Nantie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nantie E

Was okay.

The wildlife was nice. The only thing that was a huge problem was the load shedding as there is no backup system for electricity, and it made it difficult to sleep with the heat and mosquitoes.

Helen L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Hemels.

Baie lekker gebly ons 2de keer al daar, maar sal daarvan hou as meer afgeskort word by swembad area. Dit is nie privaat met hoofpad.

Mlungisi N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi N

Great small house.

Nice place great location but a television is needed.

Monica B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Gerieflik.

Naby alles, loopafstand.

Nadene E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Lekker gerus en wild besigtig.

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Heerlik buite gebraai en op die stoep gekuier en wild besigtig. Die swembad was heerlik op warm dae. Lekker parkering en die feit dat daar 'n alarm in die huis is gee mens sommer baie gemoedsrus as mens vir 'n dag wil uitgaan.

Cindy K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy K

Wanneer kan ek terug gaan?

Was baie lekker plek, die diere is amazing. Wildebees Jeff wat sy plekkie ken. Huis is net genoeg, geen tv wat fantasties is. Skoon en alles wat mens nodig het. Baie baie dankie! Ons sien jul weer.

Chantelle O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle O

Baie lekker en rustig.

Baie netjiese plekkie. Rustig. En baie diere het kom kuier.

Helen L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Baie diere en skoon en netjies. Kan dalk net groter koffiekoppies kry.

Pragtige plek. Waarde vir wat jy betaal.

Fanna J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanna J

Lekker gekuier, hoofpad 'n groot probleem.

Ever-Rust bied net die nodigste. 'n Verrassing was die feit dat ons op die verblyfkoste nog eie krag moes koop. Die hoofpad se verkeer bly steurend. Het die wild wat kom kuier het baie geniet. Eienaars baie behulpsaam met water onderbreking, en word waardeer.

Petro O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Heerlik gebly!

Ons het die huisie, asook d sleutel maklik gekry. Alles was skoon en netjies. Blouwildebeeste het op die stoep gestaan om ons welkom te heet! Sal beslis weer daar oorbly in die toekoms. Baie dankie!

Bettie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie R

Dit was uitstekend.

Dit is ons huis weg van die huis af.

Samuel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel S

Baie lekker gewees, lekker rusplek.

Lekker rusplek, lekker koel in die dag en baie groot ruimte.

Danie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Ons het heerlik gekuier.

Ons het Ever-Rust as die basis gebruik om deur die area te toer. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Gorete V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gorete V

Neat and tidy.

Place was neat & clean loved the puzzles decor. And equipped with all one needed.

Koos M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M

Baie heerlik.

Baie nice plek, sal weer daar bly.

Michael Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael Z

Rus en vrede vir my siel.

Ons het dit vreeslik geniet. 'n Ekstra waaier sou goed wees, maar lugreëling selfs beter. Ons het die moeite van die eienaars vreeslik waardeer, hul het 'n grasbaal laat aflewer sodat daar selfs meer diere kom eet het (by ons). Dit was asemrowend om die diere so van naby te bekyk. Die plonspoel is 'n wenner om in af te koel. Groot stort was baie lekker. Oor die algemeen, netjies! Bietjie meer privaatheid van die pad/voetgangers sal gaaf wees.

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 2088, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cff82d276e8cd155cf075ee4d1bef103e89fab589756ffede20914bfa465c1067ee7b2957059b4f0e8976cb51074de4620e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 2088 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34943 31.77707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang