Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ewigevreugde

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ewigevreugde is tussen die melkhoutbome en is 'n bekoorlike houtkothuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Vermont, Hermanus bied. Dit is naby die strand, asook talle winkels en restaurante in die area.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Gaste het ook toegang tot die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Gaste kan etes op die dek met lieflike uitsigte op die berge geniet. Hulle kan ook die melkhoutboma geniet, perfek vir laataandkuier rondom die vuur.

Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar. Die kothuis is net 2 minute se stap vanaf die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Fiona V
Saam met vriende
5.0
Incredible and will stay there again next time. It was an incredible stay. Our hosts are amazing and very helpful. It was peaceful and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lauraine D
Saam met vriende
4.6
'n Genotvolle ruskansie met die gedruis van die see hoorbaar. 'n Besondere vriendelike en gasvrye gasvrou het alles baie gerieflik en lekker gemaak en...
Sien meer
Sep 2024
Eddie L
Saam met lewensmaat
4.6
Alles netjies en puik. Heerlik gekuier, geriewe baie netjies en volledig. Dienslewering puik.
Aug 2024
Richard F
Saam met lewensmaat
4.4
Ideal for a couple wanting an excellent two or three days. Ewigevreugde is ideal for a couple wanting to get away from Cape Town for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Theo J
Saam met vriende
4.2
Excellent stay and friendly hosts. The stay was very nice, there were rusks, chocolate and complimentary wine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ewigevreugde het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a42d4d02a654753e5615b8f0b90d4d0971930839d92b328b1eb60617a6b486197c3f9ae8e195164ce98926e3b96068fd4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Glasolien Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4193508 19.1562079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang