Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezulwini Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Chris Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Peaceful, neat and perfect for our long-weekend stay. The stay was lovely. The family unit we stayed in was lovely, neat and had the amenities we needed to stay comfortably. Guests should bear in mind that if you wish to eat at the lodge, you need to notify the kitchen well in advance. Wood, ice and WiFi (per person) can be purchased at the reception area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis R
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Netjies en skoon geriewe. Aangenaam, maar diens kon effe beter gewees het. Geen behoorlike verduideliking van items soos WiFi, ontbyt en aandetes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corne
Ezulwini Game Lodge
Weereens dankie dat u hierdie saak onder ons aandag gebring het. Jou insigte is vir ons ontsaglik waardevol, en ons sien uit na die geleentheid om hierdie bekommernis aan te spreek en 'n aangenamer ervaring te verseker sou jy kies om in die toekoms by ons te bly.

Andrette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie goed. Bsie rustig stil en veilig. Vriendelik en behulpsaam. Naby aan Sodwana en Hluhluwe reservaat. Bokkies en kameelperde op perseel. Naggeluide van diere laat jou voel asof jy in die bosveld is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

The staff were very welcoming, lovely chalets. I highly recommend Ezulwini Game Lodge, worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Ezulwini Game Lodge
Thank you for staying at Ezulwini Game Lodge, we are happy that you had a good time with us. Please do come back again.

Arno H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Great weekend getaway. Enjoyed the game viewing from the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corne
Ezulwini Game Lodge
Thank you for staying with us at Ezulwini, we really appreciate it. Please do come back again.

Coenraad S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Sal weer kom kuier! Lekker gekuier in die mooiste natuur tussen die diere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faeez M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Excellent cottages for those who love nature. Peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2018

Die verblyf was aangenaam en skoon. Die akkommodasie is werklik baie aangenaam, maar daar is beslis 'n paar punte waaraan aandag gegee sal moet word. Die personeel is net saaklik, maar geen glimlag nie. Die bed in Chalet 20 kort beslis 'n nuwe matras. Moontlik meer vadoeke in die kombuisie sodat gaste (soos ek) asb. my eie skottelgoed kan was. Ys in die vrieskas, al is dit net 'n ysbakkie. Wanneer 'n mens van baie ver af ry is dit nie altyd moontlik om ys saam te bring nie. Alles was werklik verder baie aangenaam en ek sal graag daarheen terug keer vir 'n naweek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot H 108, Valsbaaipad H414, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1476c60e099207ba20462b97e381e9a2be462227eba6eb65585ac2c6d5944d6bce6c2d53b8e8afe4f98b16aa383bf9c2a8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Lot H 108 False Bay Road H414 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.98299492811 32.337215096481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang