Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fa'Trez Guest House and Spa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vista-rylaan 426, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fa'Trez and Wellness Spa is in Faerie Glen in Pretoria geleë. Vandat jy hier aankom sal jy verstom wees oor die luukse dekor, ontspanne atmosfeer en vriendelike personeel wat jou laat welkom voel en jou individuele aandag sal gee tot die oomblik wat jy vertrek.

Verblyf word aangebied in 8 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Vier van die kamers het individuele lugversorging en verwarmers. 'n Internasionale kragprop is beskikbaar op versoek.

Hier kan gaste enige behandeling by ons dag-spa of ’n afkoelsessie in ons swembad na 'n lang dag by die kantoor geniet. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n konferensiekamer met sitplek vir 15 afgevaardigdes. Vir ekstra gemoedsrus is daar geslotekringtelevisiekameras en 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 'n gewapende reaksie-eenheid.

Fa'Trez is net 3 km vanaf die N1 en stapafstand vanaf die Atterbury Value Mart. OR Tambo is net 30 minute se ry ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fatima Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vista-rylaan 426, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Fa'Trez Guest House and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vista-rylaan 426, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNmMzMzZiLTE1MjQtNGE2OC04NWU3LWIxNzY4Mzg4NjY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 426 Vista Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.784130853827 28.298876881599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang