Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfarren

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marcelle O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Dit was baie lekker! My kinders het veral die diere geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wow! Lekker rus. Ongelooflik! Kan nie vir 'n beter verjaarsdagsgeskenk gevra het nie. Jammer dat al hoe meer honde toegelaat word in WILDLIFE ESTATE. Mens is daar om die natuur te geniet en geluide, nie honde se geblaf heel dag en nag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Luxurious and tranquil. Excellent accommodation. Modern and very spacious. Loved the private pool and the space between houses. It feels as though you are alone in the bush. Would be nice to have access to a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Onverbeterlik. Fairfarren het bygedra tot 'n onvergeetlike tyd. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan N
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Luukse wegbreek in die bos. Ek het die naweek by Fairfarren baie geniet, die 2 slaapkamerhuis is baie goed toegerus. Baie luukse huis met lekker spasie. Dit was ongelooflik om in die oggende op te kon staan en vlakvarke, bosbokkies en tarentale van naby te kon sien. Sal verseker weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beautiful and quiet. Very beautiful and and love the animal interaction close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Absolutely fabulous! We have been visiting Hoedspruit for a couple of years; stayed all over! But absolutely loved our stay at Fairfarren. Love Hoedspruit!! Will definitely recommend Fairfarren! Hope to see you soon! The house is spacious, the pool the perfect size. The wildlife estate is safe to walk around. You are close to all the shops etc. What more could you ask for? We absolutely loved our stay at Fairfarren. And hope to see it soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherique M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Heerlik gemaklik, veilige verblyf om die Hoedspruit en omliggende area te leer ken! Die eiendom bied alle geriewe geskik vir 'n gesin van 3 of 4 om oor te bly! Alles is skoon en netjies, en die diere kom kuier gereeld op die agterstoep. Dit is vir seker ons akkommodasie van voorkeur in Hoedspruit! 'n Voorstel sal wees om dalk net oprolblindings in die leefarea te installeer sodat mens bietjie meer privaat voel gedurende die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ultimate luxury bush getaway. Loved every second!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ghwarrie-weg 567, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64194ae5877b8f0ff36bd163f171dd134a8073d2ddce96fd1b093b66e51a367f1f403d096689b81b8e04cd31321e0eb2c9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 567 Ghwarrie Road Hoedspruit Wildlife Estate 1241 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.34284213988 30.987984538078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang