Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairstreams 4

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jeanre B
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Cozy, clean and comfortable. Overnight stay for us and it was perfect. Unfortunately, we didn't stay longer, but we will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie P
1 nag
4.8
Jun 2024

Baie lekker. Free WiFi sal baie help vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Netjies, goed onderhou, weerspieël die karakter van Dullstroom. Oor die algemeen 'n baie aangename ervaring. Ons soek net nog steeds na die stoep met die uitsig oor die grasperk soos verwag na besigtiging van die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Die plek is pragtig, maar baie baie koud. Omdat die plekkie so koud is, stel ek voor dat daar verhitting of heaters in elke kamer is, as ook elektriese komberse op elke bed sal great wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Lovely venue, spacious and ideal for our trip. Perhaps a heater downstairs, for the early mornings or when a fire is not needed. The lights in the main lounge weren't working or we couldn't find the switch. A very enjoyable trip and stay. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
Kort verblyf
4.2
Mrt 2022

Aangenaam. Goed geleë, skoon en netjies. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 375
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 375
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansenstraat, Fairstreams, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67e6e57f5902af4b12c8351c2cfac60a73e8c36edcf28bc314156e07190ff2caaa37140426692f3ee07427811e5ef255be5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Jansen Street Fairstreams 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.41223051882 30.107341282851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang