Fairview Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fairview Guest House bied selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Dié gastehuis beskik oor 3 eenhede met uitstekende see-uitsige en bied maklike toegang tot die strand wat slegs 150 m ver is. Elke eenheid het gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, asook 'n elektroniese kluis.
Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Die verblyf het 'n rugsteunkragopwekker en -watertoevoer vir enige onderbrekings. Die water op die perseel is gefiltreer en met UV behandel.
Die gastehuis het die ideale ligging vir dolfynkyk die hele jaar lank en walviskyk van Augustus tot Oktober.
Kom luister na die branders se gedruis, bewonder die sonsondergang en swem in die warm Indiese Oseaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rodney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fairview Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang