Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview on First

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 10 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 128, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fairview on First is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 mense in Kleinmond.

Die eenheid op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Gerieflikheidshalwe word luukse Egiptiese katoenlinne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n internetverbinding het om toegang tot Netflix, Showmax en Youtube te kry, 'n binnebraai-area, en wat uitloop op 'n balkon met 'n eetarea en 'n ingeboude braai-area en 'n 180-grade see uitsig. Gedurende die winter kan gaste die knus kaggel geniet. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Kleinmond - Fairview on First is 1 km vanaf verskeie restaurante en die Kleinmondhawe, en 1,5 km vanaf Kleinmondstrand. Kleinmond bied 'n wye verskeidenheid doendinge wat wissel van visvang, stap, voetslaan, fietsryroetes, perdry om die wye verskeidenheid fynbos, proteas en voëls in die omgewing te sien. Gaste kan ook besienswaardighede soos Hangklip-vuurtoring en die Bee and Kie-heuningfabriek besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 128, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairview on First het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 128, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3cc145de158d29d0cddbd44a89d53c4d800190ea5b3aac0c0d2763b9c41650753574a5280a864163b8ab5d06570a766bfd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 128 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343736 19.0220662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang