Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview on First

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 10 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 128, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleinmond - Fairview on First is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Kleinmond.

Die eenheid op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en bad het. Luukse Egiptiese katoenlinne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word.

In die sitarea is daar ’n TV met ’n internet konneksie om Netflix, Showmax en Youtube te kyk. Daar is ook ’n braai-area binne wat lei na ’n balkon met ’n eetarea en ingeboude braai-area wat ’n 180 grade-uitsig oor die see bied. Gedurende die wintermaande kan die kaggel ook aangesteek word. Daar is ’n skoonmaakdiens op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Kleinmond - Fairview on First is 1 km vanaf verskeie restaurante en die Kleinmond-hawe, en 1,5 km vanaf Kleinmond-strand. Kleinmond bied ’n groot verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, stap, voetslaan, fietsrypaadjies, en perdry om die groot verskeidenheid fynbos, proteas en voëls in die area te sien. Gaste kan ook besienswaardighede soos die Hangklip-vuurtoring en die Bee and Kie-heuningfabriek besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sumari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 128, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairview on First het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 128, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3cc145de158d29d0cddbd44a89d53c4d800190ea5b3aac0c0d2763b9c41650753574a5280a864163b8ab5d06570a766bfd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 128 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343736 19.0220662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang