Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Suite @ La Roche Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsvlei-weg, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 770 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Family Suite @ La Roche Estate is een van 4 kothuise op 'n pragtige landgoed in die rustige Robertsvlei-vallei in Franschhoek. Dit spog met skilderagtige uitsigte op die berge en oor die wingerde.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegeerus is. Die kombuis lei 'n eetarea met 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat area met 'n boma en 'n swembad. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan rustige staptogte rondom die landgoed of in die woud geniet of in die dam swem. Die area is ideaal vir 'n ontspannende, rustige vakansie vol wynproe- en fynproewerservarings, voetslaan en perdry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Robertsvlei-weg, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 770
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsvlei-weg, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff25aa53b94430a5a2a258424bd999a8f045a085d9ac0270aa51e34bebe74effc588e4d0bf63b4ce0323c05fd0fa0bfe152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 770 per nag (plek vir 6) Robertsvlei Road La Roche Estate 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931311 19.079906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang