Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Free Fly Fishing Retreat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Fancy Free Fly Fishing Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adelle M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle M

Lekker vis gevang.

Ons het baie lekker gebly by Fancy Free Fishing Retreat. Ons het lekker vis gevang en daar is genoeg spasie en damme dat mens nie naby iemand anders staan nie. Die damme was goed gestok en alhoewel dit warm was, het ons nog steeds trout gevang. Die bass damme is 'n groot bonus gewees, en ons het baie goed daar ook gevang. Vaughn was baie vriendelik en het ons op 'n toer geneem by die teeldamme. Ons het in Invicta gebly. Die boma-area was lekker privaat. Die 2 badkamers was ook 'n bonus, en daar was genoeg warm water in al die storte. Vaughn het ook my seun se verjaardag spesiaal gemaak deur vir hom ballonne in die huis te sit. Sal beslis weer gaan.

Jacques J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques J

Baie lekker baie goed vis gevang.

Die verblyf tarief is hoog R650 per persoon per nag vir wat die oord bied, die hengel maak dit egter die koste werd, vang en laat gaan. As dit nie vir die goeie hengel was nie sou ek nie sommer weer die oord besoek het nie.

Retha D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Heerlike en gemaklike verblyf!

Heerlik ontspan! Verblyf was skoon en netjies! Ons het die stoep baie geniet! En dankbaar vir warm komberse en warm vuurherd! Sien weer.

Jannes M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannes M

Pragtige plaas en baie gasvrye bestuur.

Baie swartbaars gevang. Agt forelle is gevang. Water was nog bietjie warm vir forel. Sal definitief in die winter terug gaan.

Howard N - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard N

Great

A wonderful retreat!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroomweg, N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MmZmZTRiLTk4MTktNDlmYi04NTZiLTVlYzNmZjhmODkyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Dullstroom Road N4 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.602173 30.208662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang