Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Pansy

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 11 km vanaf Emperors Palace Casino.

Verblyf word in 4 elegante eenhede gebied wat volledig vir selfsorg toegerus is. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Fancy Pansy 1 bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea elk. Fancy Pansy 2 bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pansy 2.1 bied slaapplek aan 2 gaste en is slaapkamer 1 met en-suite badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Fancy Pancy 3 is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die eenheid is maklik toeganklik en bied veilige parkeerplek agter 'n hek.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Braaigeriewe en WiFi is beskikbaar. Rook is verbode in die eenhede, maar gaste kan gerus buite rook.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin K
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, alles wat aan gedink is deur die eienaar het dit soos huis laat voel met gasvrye ontvangs met volle DSTV en WiFi en nog...
Sien meer
Nov 2024
Marchanelle D
5.0
Gemaklik, rustig, netjies, lekker, spasie, gerieflik. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gemaklik en leefbaar, baie netjies en mens voel da...
Sien meer
Mei 2024
Zinhle M
Saam met lewensmaat
5.0
Very impressive. Linda, as very welcoming, the security is of top range. Very quiet destination. Rooms are very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Nico P
Saam met vriende
5.0
Awesome. Stunning owners.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Barbie G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en pragtig. 'n Mmens voel tuis en veilig.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Fancy Pansy het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ec7f00971af676234611f08a12c19464fafd7cd50368121653554cd0f47a7e882c824b9a146f7434ebd1fc4cf8df9697c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 15 Pansy Street Primrose 1401 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -26.188443475364 28.15548691629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang